Page 1 of 1

Replacement fog lights for Ironman bullbar

Posted: 02 Aug 2016 22:15
by JoshJ
So the other day I saw the glass lense of my one foglight in my Ironman bumper is broken. They asked 2K per lightfor the Ironman replacements. I found a cheaper alternitive and thought i'd share incase someone else end up in the same situation.
The new Isuzu foglights are the same size. And with a little bending of the brackets you can fit them easely. Aftermarket ones cost R900 for the set. Unfortunitly I deleted the pics. I wil post the newly fitted light picture tommorrow.

Re: Replacement fog lights for Ironman bullbar

Posted: 03 Aug 2016 09:51
by JoshJ
Pics as promised
IMG_20160803_094312.jpg
IMG_20160803_094312.jpg (1.04 MiB) Viewed 7188 times
IMG_20160803_094341.jpg
IMG_20160803_094341.jpg (1.76 MiB) Viewed 7188 times

Re: Replacement fog lights for Ironman bullbar

Posted: 03 Aug 2016 11:21
by SJC
Jy weet nie waar mens hierdie mould, housing of fitting (weet nie wat regte terminologie is nie), kan kry of laat maak nie.
Myne se plastiek is redelik bros en moet vervang word.

Re: Replacement fog lights for Ironman bullbar

Posted: 03 Aug 2016 11:48
by JoshJ
Nee sorry. Ironman vra ori 3k vir so hele setup. Per kant. :thumbdown:

Re: Replacement fog lights for Ironman bullbar

Posted: 03 Aug 2016 19:11
by Pieter B
Eh het 'n MCC bumper. Daai fittings lyk dieselfde. Ek het by Kilber self in Alberton daai fittings gekoop. Ek moes natuurlik self die fitting gaan wys voordat hulle een aan my verkoop het. Daai fogligte was toe R600 stuk. As jy weer in die omgewing is moet jy laat weet. Ek het nog die ou een hier. As hy pas kan ons altyd weer probeer om ander te koop.

Re: Replacement fog lights for Ironman bullbar

Posted: 03 Aug 2016 19:18
by JoshJ
Pieter dankie vir daai info. Ek is amper 100% seker hulle sal pas. Dit sal baie nice wees as ou kan seker maak. Die bumpers lyk identies

Re: Replacement fog lights for Ironman bullbar

Posted: 03 Aug 2016 20:27
by Kagiso II
Ek het vandag gaqan AGTERLIGTE vir die Y61 [GU ??] gaan soek. Die Oriental Mall was toe . Die China Mall was oop maar nix nie .. en toe by die vlooie mark het ik ligte soos daai gesien [met LED / HID liggies in .. nogal.]

Re: Replacement fog lights for Ironman bullbar

Posted: 04 Aug 2016 06:36
by Tinus lotz
Josh het my laat skuldig voel toe wire ek maar gisteraand my spots op die bumper op .....na 3jaar moet ek sĂȘ hulle werk eintlik mooi ..... :lol: :biggrin: