Page 1 of 3

ZD30 cheap rebuild met fotos

Posted: 16 Jan 2016 20:33
by PaulvdMerwe
Hi almal.
Ek is in die proses on my 2002 Patrol 3.0 Di GRX Auto (kan in My Patrol gesien word) se motor oor the doen. Ek beplan on dit so goedkoop moontlik te doen en gaan foto's post soos ek aangaan.
So net vir bietjie agtergrond. Ek is n dieselmac wat n garrage besit in Graaff Reinet. So kry ek n Patrol vroeg in January van n klient van Gauteng af oppad terug van die Tuinroete af in. Hy vermoed die turbo het gegaan. Hulle is voort met n gehuurde kar en ons kyk wat met die patrol aangaan.
So strip ons die intake af en ek sien dadelik dat die olie nie van die turbo af kom nie, maar van die breather af. Check die turbo elkgeval maar die lyk goed. So die intake is vol olie en die sump is leeg. Dit kan net been ding beteken. Blowby. So uit met die injectors om n kompressie toets te doen en ons vind no 1 is amper nil.
So af met die head en sowaar. No 1 cylinder get n probleem.
Image
Lang storie kort, die klient wil nie die Patrol reg maak nie en ek koop dit by hom oor.
So vandag was enjin uit.
Image
Image
Maar vir nou wil ek net eers die beskadigde piston met julle deel.
Dit is no 1 piston.
Image

Image

Image
Iets anders wat my agterdogtig maak is dat die res van die cylinders baie mooi lyk.
Image

en dan is daar die wat ek uit die sump uit gehaal het, wat kan dit wees?
Image
Image
Deel asb julle gedagtes oor wat julle dink met my Patrol gebeur get.
Dankie

Re: ZD30 cheap rebuild

Posted: 17 Jan 2016 05:45
by Michael
Paul

Die fotos wil nie display nie, kan jy hulle dalk weer post?
Gewoonlik is dit injector failure wat die zd30 pistons breek, maar kan ongelukkig nie jou foto sien nie :confused:

Re: ZD30 cheap rebuild met fotos

Posted: 18 Jan 2016 10:25
by PaulvdMerwe
Hi Manne,

Skies ek het my voud agter gekom en nou fotos by gesit...
Deel asb julle gedagtes oor wat met my patrol gebeur het.

Sien uit na julle kometaar.

Dankie Paul

Re: ZD30 cheap rebuild met fotos

Posted: 18 Jan 2016 10:46
by PaulvdMerwe
Riaan,

Het jy op gescrol met die post?
Ek sien die foto's as ek die post oop maak?

:think:

Re: ZD30 cheap rebuild met fotos

Posted: 18 Jan 2016 11:55
by PaulvdMerwe
Ok manne,

Nou het ek die fotos met photobucket gaan laai,

Op die ander rekenaar maak dit nou oop, so ek hoop julle manne kan dit nou sien,

Re: ZD30 cheap rebuild met fotos

Posted: 18 Jan 2016 12:19
by offroadbiker
:thumbup:

Re: ZD30 cheap rebuild met fotos

Posted: 18 Jan 2016 12:28
by Michael
Paul

As ek moet geld wet sou ek se N01 injector het gegroet. Hy het ge over fuel en die piston het so warm geword dat hy ge heat seize het. :mytwocents:

Ek sou daai injectors toets as dit my engine was.

Hou ons asb op hoogte

Re: ZD30 cheap rebuild met fotos

Posted: 18 Jan 2016 17:52
by JoshJ
Ek stem met Micheal. :thumbup:
Hoe lyk jou air intake port? Is hy nog oop. Kon daar genoeg lug (boost ) by no.1 inkom. Die oop EGR maak dat jou ports met tyd blok. Dan loop van die pistons lean en ander ryk?

Re: ZD30 cheap rebuild met fotos

Posted: 19 Jan 2016 09:32
by ricster
Yeah... I can only think that its an overfueling problem, and because its only on no1 cylinder it can only be air being blocked or restricted causing a mixture too rich and therefore intense heat, or the injector failing and dumping excess diesel, again making a rich mix and therefore high heat temps.

Just thinking ..... could a sticky valve ( probably intake ) be a cause of not getting sufficient air into the cylinder. I don't know these electronic injectors but I would assume a faulty injector would stop dumping fuel if not working, not dump excessive fuel in the cylinder. So to me, I'm thinking that no1 cylinder was being starved of air more than being over fueled...... Your thoughts??

Re: ZD30 cheap rebuild met fotos

Posted: 19 Jan 2016 11:21
by Michael
Usually when the injector fails on a common rail it over fuels allot. On the old school injectors its not always the case, but it sure looks like over fueling to me