Page 2 of 2

Re: 4x4Direct Patrol Snorkel

Posted: 06 Apr 2016 07:25
by Tinus lotz
Google dit weet nie daar by julle nie . Dis so swart tipe silicon wat hulle gebruik om kar vensters in te plak ens . Moerse rubust ideal as jou snorkel in is en jy druk die bek toe moet jou engine stop dan weet jy hulle is reg . Smeer en seël veral goed waar die pype in modderskerm loop .
Op die breather pype bly net dieselfde wat klaar daar in is? Miskien kan jy n gom pakkie kry by een van die motor glas manne daar naby jou ek het nou die dag gekort toe kry ek n selfde tipe een daar

Re: 4x4Direct Patrol Snorkel

Posted: 06 Apr 2016 07:48
by Stefan
Iets soos hierdie?

3M Window Weld Urethane

Re: 4x4Direct Patrol Snorkel

Posted: 06 Apr 2016 08:17
by JoshJ
Ek het gewone swart silicone gebruik. Myne lek niks. As jy n sak oor die punt trek. Dan trek die kar dood. Maar moenie skaam wees met die silicon. Laat loop hom. :lol:

Re: 4x4Direct Patrol Snorkel

Posted: 06 Apr 2016 08:25
by Tinus lotz
Stefan wrote:Iets soos hierdie?

3M Window Weld Urethane
Yes daai tipe goed
Jy moet maar nie skaam wees met daai goed nie dit plak soos k@k aan n wol kombers maak ook seker jy maak plan waar jy sny sodat daar nie roes kom nie .ek het laas somme n half size een gekoop by n kar venster plek vir 100 rand of so

Re: 4x4Direct Patrol Snorkel

Posted: 06 Apr 2016 08:32
by Stefan
Sal Pratley Putty ook werk?

Re: 4x4Direct Patrol Snorkel

Posted: 06 Apr 2016 09:16
by ricster
I think Prattley Putty will be very difficult to work with for this application. I would mask off the areas where it can be visible and use either a Sikaflex or 3M type silicone.

Re: 4x4Direct Patrol Snorkel

Posted: 06 Apr 2016 10:39
by Tinus lotz
Jip sikaflex is eintlik die regte ding wipe net alle componente met asitoon on seker te maak dis skoon . Better seal is bietjie meer taai en kan groter gaps toe maak maar tot op 10mm sal sikaflex reg wees en jy kan dit by builders koop

Re: 4x4Direct Patrol Snorkel

Posted: 06 Apr 2016 14:22
by Stefan
Got sorted at these guys: Glue devil

All kinds of interesting adhesives, as well as a 'Plastic-coat' type spray.