Projek Yster.

Vehicle modifications/repairs/rebuilds
User avatar
Grootseun
Patrolman
Patrolman
Posts: 563
Joined: 28 Sep 2011 08:18
Full Name: Driko Henningse
Nickname: Grootseun
Home Town: Centurion
Current 4x4: 2001 3.0 TDI Patrol
2006 3.3v6 Kingcab ( 4x2 ) on 33" ( sold )
2012 Navara Kingcab 4x2 2.5 tdi
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion
Been thanked: 1 time

Re: Projek Yster.

Post by Grootseun »

Behoort nie so moeilik te wees om daai syfers uit n 427 te kry nie loer hieronder wat se WIKI

First Year Last Year Engine Code Features Compression ratio Factory Gross Power Rating
1966 1969 L36 4-barrel 10.25:1 390 hp (290 kW)
1966 1969 L72 4-barrel + solid-lifters, more aggressive cam and high flow cylinder heads 11.00:1 425 hp (317 kW)[7]
1967 1969 L68 L36 with 3x2-barrel carbs. 10.25:1 400 hp (300 kW)
1967 1969 L71 L72 with 3X2 barrel carbs. 11.00:1 435 hp (324 kW)
1967 1969 L89 L71 + aluminum heads; RPO L89 also applied to L78 "375 HP" 396 engine with aluminum head option. 11.00:1 435 hp (324 kW)
1967 1969 L88 Racing-spec cam, high-flow aluminum heads (casting #s varied by model year) and some upgraded, competition-grade parts 12.50:1[8] 430 hp (320 kW)[9]
1969 1969 ZL1 Aluminum block with open chamber "3946074" aluminum heads; cam even "hotter" than L88's; upgraded parts similar to L88's 12.00:1 430 hp (320 kW)
1970 1977(?) ZLX L88-ZL1 hybrid; iron block with aluminum heads 12.25:1 430(?) hp (321 kW)
2001 9.4 Patrol DI GRX
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: Projek Yster.

Post by Tommie »

Fannie ons gaan AFR 195cc competition flow heads, en comp cam XtREME 4x4 12-239-3 cam shaft. Julle moet weet dat ek elke keer vir Thys moet bel om die inligting te kry,so as die spelling of kodes verkeerd is,vergewe maar asb. Grootseun daai is darem baie inligting. Klink vir my dat jy al so klein bietjie te doene gehad het met die dinge. Ja daai Nm en kw wat ek deur gegee het is ons maar bedeesd meer gewees. Weet sommer dat ons meer as dt gaan kry. Die hele doel van die 7.0lt met die spesifieke cam en heads is om baie krag te he op lae rev's,en al die krag te he teen 4500rpm. Hoop dat dt sin maak.
Fanie Meyer
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: 02 Apr 2012 19:25
Full Name: Fanie Meyer
Nickname: Fanie meyer
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Nissan Safari
Home Language: Afrikaans

Re: Projek Yster.

Post by Fanie Meyer »

Hallo Tommie

Ek het n "Engine Dyno" software application. Het die cam spec en heads van jou engine gebruik om die beoogde kraglewering na te gaan. Ek neem aan jy gaan tussen 9.5 :1 en 10:1 compression ratio he..WOW!!!!!!!!!. 460Hp en 520 Ft-lbs Torque in die ou taal en 343Kw en 705 Nm torque vir die nuwe manne. Jy het die regte " groceries " gekies :thumbup:

Die engine sal regtig die term " Low down Torque" gestand doen. Want jy behoort 500 +Nm torque @ 600 RPM te ontwikkel. Jy kan bome uittrek met die wringkrag. Nie soos moderne diesels wat n " Black Hole" in torque lewering beleef onder 1000 RPM nie.

My mond water sommer!!! Watter fuel management gaan jy gebruik?

Laat weet as die engine harloop kan nie wag nie.

Groetnis
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: Projek Yster.

Post by Tommie »

Fanie,ek sal vir jou uitvind. Thys het ook so program,en het baie intense studie na al die dinge gedoen. En wat jy da se is als soos wat hy dt ook het. Dan is ons beskeie. Sal julle op hoogte hou. Die motor is hier einde April. Praat van bek wat water. Kannie wag nie. Sal net moet uitvind hoe om foto's op te kan sit. Het vir die naweek vir YSTER gehad,het hom weer vanmidag gaan los by Lynx 4x4. Die agterste buffer is al amper klaar. Sover lyk dit baie goed. :thumbup:
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: Projek Yster.

Post by Tommie »

Dag Maats, die projek is darem al paar stappe verder. Yster het darem al nuwe suspensie gekry. Dit het darem die probleem opgelos van die 35" km2 wat deur gestamp het. Danksy hulp van die Patrol forum en Alex. Yster begin nou ernstig "MEAN" lyk. Gaan regtig probeer om fotos op te sit. Ek het EFS suspensie in gesit en sover lyk dit goed. Het heelwat daarvan gelees op die 4x4 forum. Almal het net goed gepraat van die suspensie. Maar soos wat die wyse manne se..... Tyd sal leer. Wat die motor aanbetref ons wag nog, hoop om teen middel Junie hier te he. Teen middel Julie hoop ons om die motor in te he. Gaan probeer om paar fotos op te sit.
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: Projek Yster.

Post by Tinus lotz »

Ek sien baie uit na die fotos!!!!
Thanks vir die uppdate!!!!
Peter op die forum is hard opsoek na n 4.5 motor ?
Het jy joune al uitgehaal en wat soek jy vir hom?
Groete
Tinus
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: Projek Yster.

Post by Tommie »

Hi Tinus, jong het nie idee van prys vir die motor nie. Sal maar wag vir offer. Tinus ek was vanmidag by Grootseun gewees,en Grant het ook daar aangekom. Tot my verbasing was die werk wat op die suspensie gedoen is nie op standaard nie. "Breather pipes" op die patrol is nie verleng nie, en ook nie die brieke se pype nie. Daar is soveel verkeerd op die suspensie dat my opgewondenheid erg geblus is. Wys jou maar net weereens, mens moet soveel kennis he oor wat gedoen moet word. My Pa het altyd gese...... As jy iets reggedooen wil he, doen dit jouself, ongelukkig is my kennis van spanner swaai nie baie goed nie. Grootseun gaan vir my epos stuur dan sal ek beslis meer info vir julle kan opsit. Ai so gehoop dat die suspensie ordentlik gedoen sou word!!!!!!
User avatar
Grootseun
Patrolman
Patrolman
Posts: 563
Joined: 28 Sep 2011 08:18
Full Name: Driko Henningse
Nickname: Grootseun
Home Town: Centurion
Current 4x4: 2001 3.0 TDI Patrol
2006 3.3v6 Kingcab ( 4x2 ) on 33" ( sold )
2012 Navara Kingcab 4x2 2.5 tdi
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion
Been thanked: 1 time

Re: Projek Yster.

Post by Grootseun »

Gelukkig is Tommie se wa nou sorted en is sy suspenie reg , lyk regtig great met daai 35" en 75mm lift hoor
2001 9.4 Patrol DI GRX
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: Projek Yster.

Post by Tinus lotz »

Nou waar is die fotos???????? :salute:
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3453
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: Projek Yster.

Post by Kagiso II »

:gotpics: :evil: :argument: :devil: :minigun: :minigun: :minigun:

KIEKIES / pictjaazzzz -- ek ek PRAAT nie weer nie :oldtimer:
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Post Reply

Return to “16. DIY Projects”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 23 guests