4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Vehicle modifications/repairs/rebuilds
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by tour de frans »

Na Pieter se 4.2 ombouing, het ek besluit om my 4.2 vars te maak en n bietjie te develop. :think:
Ek het 25000km terug die ringe en bearings gedoen saam met die turbo se opsit.My kar was n non turbo model.So ek het die keer nie nie aan die ringe en bearings gevat nie.Net al die goed om dit.Nuwe gasgets en seels,nuwe "precoms",glowplugs en net die valves weer nuwe seels opgesit saammet die valve en valve seat grind.Die head is geskim om die precoms se hoogte in die top presies reg te kry.
Die camshaft is ook gesny,sommer n ander profiel en durasie(duration),met die gevolg kry die cam ook meer lift.Als gaan om die enjin beter te laat asem haal.Die loab centres is 4grade oop gesny,dit sal help om die turbo vroer te laat spoel.
Dit was ook goed om die enjine oop te sien na die turbo convertion 25000km terug.Ek het hom laat hard werk in daai tyd en alles het goed gelyk.
Net iets weer oor die head se skim.Die top is nie net geskim om die precoms se hoogtes reg te kry nie,maar ook raak die top dunner.(baie min).Omdat die cam se bysirkel gesny word raak die loab kleiner.MAW die camfollower sit laer in die blok,so die rokker bo gaan teen n ander hoek werk.(Rocker ratio) Dit geld nou net vir n "inblock cam" enjine soos die 4.2.Met die dunner top sit die rocker shaft weer nader aan die cam en gaan die rocker ratio nie uit nie.

My enjine se varsmaak was natuurlik baie vinniger as n ombouing,ek het dit in n week gedoen.
Ek sal later post die krag verskil,moet nog dyno toe gaan.Wat ek wel weet is die gevoel wat die kar gee,ek ken hom baie goed,is anders as voor die enjin se uithaal.Hy voel lewendiger onder die boost,en sodra hy boost voel die trek dieselfde behalwe dat hy maklikker uit rev.So die dyno sal nie lieg nie en dan sal ons sien of my developing gehelp het.
My volgende post sal ek die fotos wys.
Ek sukkel al langer om die post te doen as wat my enjin geneem het.Ek het weer gehaak met die foto ding.Dankie Pieter weer vir jou hulp. :thumbup:
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by tour de frans »

Hier is die enjin uit,reg vir uitmekaar haal.

Image

Enjine op die stand vir die uitmekaar haal slag

Image

Ek het nie so baie fotos soos Pieter geneem met die bou van my enjin nie,maar hier is darm iets.Hier is die enjine amper klaar gebou.

Image

Hier stel ek die pomp se tyd met n "dail guage",dis belangrik dat die tyd reg is.

Ek sal nog fotos plaas
Groete
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by tour de frans »

Nog n foto van amper klaar aanmekaar gesit.

Image

Die 4.2 is nou vars en reg om terug te gaan. :woo:

Image

Image

Tot later
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
Ross
Senior Member
Senior Member
Posts: 285
Joined: 19 May 2009 13:41
Full Name: Ross Holland
Nickname: Ross
Home Town: Cape Town
Current 4x4: 1998 GU 4.2 Turbo Diesel
aka "The Polar Bear"
Home Language: English
Has thanked: 4 times
Been thanked: 11 times

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by Ross »

Looks interesting Frans...... :thumbup:

Look forward to seeing what the dyno says

Thanks for sharing!

:clap:
Ross

1998 GU 4.2 Turbo Diesel: 2" OME, 33" Big Horns, 2x LR Tanks, Safari Snorkel, Dual Battery, Drawer System, etc etc
aka "The Polar Bear"
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by tour de frans »

Hier is n foto van die camshaft in die "cam grinder"

Image

n Foto van die head se agterkant.Ek het n water bypass gemaak op my kar en op Pieter se 4.2.Rede vir dit is om die water vinniger uit die head te kry tot net voor die thermostat.Net na die stat gaan die water radiator toe.Dis n lang pad vir die water reg van agter die enjin tot voor en die bypass help om warm loop te voorkom wanneer die enjine hard werk.Ek het al my kar se heat guage gevang oor half as ek hom werk (swaar gelaai) in hitte meer as 40 grade.

Image

groete
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by tour de frans »

You're welcome Ross.
I might have a power claim tomorrow night :thumbup:
Rdgs
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by JG Shields »

As 'n mens kan dan kan jy!!!!

Frans, die huis wat jy hier in Pretoria gekoop het is amper klaar geverf en reggemaak vir intrek. Dit gaan baie lekker wees as jy eers hier naby aan ons Gauteng Patrol manne bly. Ons sien uit na jou koms.
Patrol fan!
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 49 times
Contact:

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by Stefan »

Baie mooi Frans
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by tour de frans »

JG,Van watter Frans praat jy?Of liewer,Baie dankie vir die huis,gee my net die addres.Dan kom ek :lol:
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: 4.2 Turbo Diesel - varsmaak

Post by tour de frans »

My 4.2 was gisteraand op die dyno.Die uitkoms was interresant.Die eerste run was maar teleurstellend wat die syfers aan betref,maar het gewys wat ek gevoel het.Na die verstelling en n klein foutjie op die pomp se "plunjer" het die kar mooi ge-respond.Die kw het goed oor die 135's loop draai en die torque was mooi en ook beter op hoe rpm,maar was minder as 400nm soos voorheen.Die rede daarvoor is die cam wat gesny is.Die cam het nou nodig om geskuif te word om sy peak laer af in die rev range te kry.Dan sal die syfers weer klim.Dit is maar alles deel van developing.Ek is tevrede met die uitkoms en sal later die cam timeing skuif.
Ek wil eers die verbruik nou toets en voel hoe die kar op die ooppad loop/trek.
Die krag is eintlik baie goed al is die peak torqe minder,maar wel meer op hoer rpm(3500-4000),en dit alles met baie groot verstelling in die minder posisie vir die diesel.So dit sal interresant wees om die performance te sien met minder diesel wat in die lug opblaas.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Post Reply

Return to “16. DIY Projects”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest