PietPeter Connan wrote:Alex, while I agree that nothing is indestructable, Duckit said that he bent his diffs, note broke them.
Since he is not saying how/what he did, I can only speculate, but possibly he took his 4.8 for flying lessons?
Hier is hoe Charles dit gedoen het. Ek haal aan.
''Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!
Postby duckitt » Wed Feb 13, 2013 7:38 am
Die resep vir die ongeluk is soos volg:
1. Dis plein so maklik soos om deur n gat te ry so groot soos n klein sitkar!
2. N vol gepakte Trol (amper 4 ton )
3. GEEN! drank
4. Nie dit gesien voor dit klaar te laat was nie !
5. Sand Duine!
Dit bly gevaarlik al ken jy dit!
As dit n ander kar was het ek nie die huis op uie stoom gehaal nie !
Die Karre is regtig so hard soos klip ! Ek sal nog 10 ry as dit moet !''