Patrol gewig

Can't find a category above, then post here
Post Reply
Reenen
Senior Member
Senior Member
Posts: 202
Joined: 31 Oct 2013 13:37
Full Name: Reenen Kritzinger
Nickname: Reenen
Home Town: Greyton
Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 2 times
Been thanked: 19 times

Patrol gewig

Post by Reenen » 24 Mar 2018 12:22

Wat weeg n standaard Y61 4.8 grx.
My tarra se 2390kg, maar die patrol manne sê dit is bog.
Hulle bly syfers van 3 ton noem.
Het iemand al n lee standaard een geweeg?

En vir interessantheid, enige van die voorgangers tot by die safari?

Ek sien van myne weeg glo 1677kg...

User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 5401
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 279 times
Been thanked: 356 times

Re: Patrol gewig

Post by Peter Connan » 24 Mar 2018 17:04

Dis iets wat ek lankal wil doen, maar kry nie iemand met 'n weegbrug wat ek vertrou nie.

Myne eenkeer by scrap metal dealers laat weeg. As ek reg onthou was hy so 2450kg, maar hy was nie leeg of standaard nie.

Laaistelsel, bosbreker, yskas, dubbel battery, bash plates, dakrak, awning, hi-lift jack en omtrent 100l petrol. Tarre is 1960kg volgens lisensieskyf. Ek dink nie ek het toe al rocksliders gehad nie.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.

SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2772
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: Fanus
Nickname: Fanus
Home Town: .
Current 4x4: 2000 Nissan Patrol 4500GRX
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 87 times
Been thanked: 117 times

Re: Patrol gewig

Post by SJC » 26 Mar 2018 21:49

Het destyds my td42 bakkie geweeg (met lee diesel tanks), was 2.8 ton gewees... :thumbup:

Post Reply

Return to “15. Other Patrol Stuff”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest