Wat doen hierdie tang?
Posted: 08 Apr 2017 07:03
Goeiemôre Patrolers,
Weet een van julle dalk waarvoor hierdie tang bedoel is? Dit moet met enjins te doen hê want dit kom uit 'n werktuigkundige se gereedskapkas. Verskoning vir die groot foto - ek is op my foon en weet nie hoe om die foto te verklein nie.