Page 1 of 13

hoeveel km het patrol op?

Posted: 10 Apr 2014 18:07
by Ink
My 2000 4.5gu het 458800km op ek is die 3de eienaar.

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 10 Apr 2014 18:45
by Tinus lotz
2005 4.8 facelift model 170000 km 3de eienaar

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 10 Apr 2014 19:17
by Chris Skinner
2005 4,8 GRX - 150k km :thumbup:

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 10 Apr 2014 19:43
by Jules
My 1995 GQ het 277 478km op ek is die 3de eienaar het hom gekoop met 143 000km op

shalom

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 10 Apr 2014 20:31
by Andre Steyn
My 99 gu stasiewa het 386500km op voor die engine herbou,en die 2008 pick up tdi het 221540km op.

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 11 Apr 2014 06:56
by offroadbiker
95 GQ het 230 000 op. Nie seker hoveel eienaars dink 4de

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 11 Apr 2014 07:08
by Michael
My 2001 Y61 4.2TD het 230,000km op. Nie seker hoeveel mense voor my hom gehad het nie, maar ek dink dis veilig om te se ten minste een :wink:

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 11 Apr 2014 08:33
by rvanrooyen
2000 4.5 GRX het 352000km op. (2de eienaar (dink ek))

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 11 Apr 2014 09:18
by Ink
Nice ok so myne is naby 500k hoop hy hou en nog veele meer km. Glo dit sal aangesien dit n patrol is

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 11 Apr 2014 09:46
by Clem
< 10,000 km.