I phoned a few dealers in Somerset West/Strand this morning and some of them said that BF don't have the 285/70R17's as an option any more ?
I find it a bit hard to believe but when I looked at there website I saw the only option in 17" is 265/70R17 ?
Is this true or if not where can I find some in the Western Cape area ?
BFG KM2 285/70R17 Discontinued ?
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- jan.dup
- Senior Member
- Posts: 207
- Joined: 08 Jun 2011 11:43
- Full Name: Jannie Du Plessis
- Nickname: Jannie
- Home Town: Hermanus
- Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 28 times
- Been thanked: 13 times
Re: BFG KM2 285/70R17 Discontinued ?
Dankie Tinus, Ek het huidiglik die Cooper STT's op maar hulle het my nie dieselfde behandel as die BF's nie - hulle het baie vinniger en ongelyk afgeloop en heelwat meer pap bande gekry (kan ook seker net "toeval" wees - toegegee). Sal maar seker daarmee moet saamleef ......
- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2184
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 184 times
- Been thanked: 165 times
Re: BFG KM2 285/70R17 Discontinued ?
Ek het tans ook Cooper STTs op my Trollie. As ek weer bande moet op sit gaan ek vir die nuwe BFG ATs mik. Die Coopers was toe nie so goed as wat ek verwag het nie, hulle het ongelyk afgeloop, was amper onmoontlik om te balanseer en ek het glad nie die verwagte afstand op hulle gekry nie. Ek het geen pap bande gehad in die vyf jaar wat hulle op my Trollie is nie.jan.dup wrote: ↑08 Jan 2018 09:58 Dankie Tinus, Ek het huidiglik die Cooper STT's op maar hulle het my nie dieselfde behandel as die BF's nie - hulle het baie vinniger en ongelyk afgeloop en heelwat meer pap bande gekry (kan ook seker net "toeval" wees - toegegee). Sal maar seker daarmee moet saamleef ......
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
Who is online
Users browsing this forum: Semrush [Bot] and 23 guests