BFG KM2 285/70R17 Discontinued ?

Post Reply
User avatar
jan.dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 206
Joined: 08 Jun 2011 11:43
Full Name: Jannie Du Plessis
Nickname: Jannie
Home Town: Hermanus
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 5 times
Been thanked: 8 times

BFG KM2 285/70R17 Discontinued ?

Post by jan.dup » 08 Jan 2018 09:39

I phoned a few dealers in Somerset West/Strand this morning and some of them said that BF don't have the 285/70R17's as an option any more ?
I find it a bit hard to believe but when I looked at there website I saw the only option in 17" is 265/70R17 ?
Is this true or if not where can I find some in the Western Cape area ?

User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 6665
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 508 times
Been thanked: 242 times

Re: BFG KM2 285/70R17 Discontinued ?

Post by Tinus lotz » 08 Jan 2018 09:48

Dis waar Jan jy moet maar coopers st pro koop

User avatar
jan.dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 206
Joined: 08 Jun 2011 11:43
Full Name: Jannie Du Plessis
Nickname: Jannie
Home Town: Hermanus
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 5 times
Been thanked: 8 times

Re: BFG KM2 285/70R17 Discontinued ?

Post by jan.dup » 08 Jan 2018 09:58

Dankie Tinus, Ek het huidiglik die Cooper STT's op maar hulle het my nie dieselfde behandel as die BF's nie - hulle het baie vinniger en ongelyk afgeloop en heelwat meer pap bande gekry (kan ook seker net "toeval" wees - toegegee). Sal maar seker daarmee moet saamleef ......

Rodney
Junior Member
Junior Member
Posts: 15
Joined: 15 Apr 2011 11:01
Full Name: Rodney Smith
Nickname: Rodney
Home Town: Port Elizabeth
Current 4x4: 2013 3.0D GL
Home Language: English
Been thanked: 2 times

Re: BFG KM2 285/70R17 Discontinued ?

Post by Rodney » 17 Jan 2018 15:31

jAN I HAVE SENT YOU A PM

User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2316
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX, 2011 Zook
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 98 times
Been thanked: 80 times

Re: BFG KM2 285/70R17 Discontinued ?

Post by Jorrie » 18 Jan 2018 10:13

jan.dup wrote:
08 Jan 2018 09:58
Dankie Tinus, Ek het huidiglik die Cooper STT's op maar hulle het my nie dieselfde behandel as die BF's nie - hulle het baie vinniger en ongelyk afgeloop en heelwat meer pap bande gekry (kan ook seker net "toeval" wees - toegegee). Sal maar seker daarmee moet saamleef ......
Ek het tans ook Cooper STTs op my Trollie. As ek weer bande moet op sit gaan ek vir die nuwe BFG ATs mik. Die Coopers was toe nie so goed as wat ek verwag het nie, hulle het ongelyk afgeloop, was amper onmoontlik om te balanseer en ek het glad nie die verwagte afstand op hulle gekry nie. Ek het geen pap bande gehad in die vyf jaar wat hulle op my Trollie is nie.
Jorrie
4500 GRX
Jimny

Post Reply

Return to “14. Rims & Tyres”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest