Dunlop MT

User avatar
Rudolph
Senior Member
Senior Member
Posts: 406
Joined: 15 Feb 2010 18:03
Full Name: Rudolph van Deventer
Nickname: Rudolph
Home Town: Bathurst
Current 4x4: Nissan Patrol Y60 4.2D 1991
Mazda BT50 2007 4x4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 53 times
Been thanked: 19 times

Re: Dunlop MT

Post by Rudolph » 13 Apr 2018 15:01

Peter, watter grote band het jy toe gekry?
Nissan Patrol Y60 4.2D 1991

User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 5373
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 277 times
Been thanked: 350 times

Re: Dunlop MT

Post by Peter Connan » 14 Apr 2018 07:53

255/85R16 Rudolph.

En ek dink dis die grote wat die meeste van die veldryvermoe veroorsaak. Nou en groot (wel, darem 33"). Sou graag sulke wydte 35" opsit, maar daarvoor sou ek verseker die kar meer moet lig en laer ratverhoudings opsit...
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.

SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2766
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: Fanus
Nickname: Fanus
Home Town: .
Current 4x4: 2000 Nissan Patrol 4500GRX
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 87 times
Been thanked: 117 times

Re: Dunlop MT

Post by SJC » 14 Apr 2018 19:53

Ja ek moet sê, ek mis my mt2's. (ook 255/85r16)
Behalwe vir die lae myle wat myne vir my gegee het, was dit seker die beste bande (t.o.v. traksie offroad) wat ek nog gehad het)...

User avatar
FordGuy
Senior Member
Senior Member
Posts: 182
Joined: 23 May 2016 20:12
Full Name: Chris Vercuiel
Nickname: Chris
Home Town: Roodepoort
Current 4x4: Super Ranger
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 20 times
Been thanked: 9 times

Re: Dunlop MT

Post by FordGuy » 16 Apr 2018 12:53

SJC wrote:
13 Apr 2018 07:18
FordGuy wrote:
10 Jan 2018 19:04
Ek ry dunlop nou vir die laaste jaar. Ek het die maxxis 764 op my bakkie gehad en dit afgehaal en weg gegee want daardie tyre is so los op die pad , Toe kry ek van Dunlop af n stel MT2, ek het vandag 1 af hulle probeer stukke. Ry maar kan nie. Moet se traction op die pad is baie meer was wat ek met maxxis gehad het. Ek nie n dunlop van nie maar kan se as ek moet koop sal ek hulle koop. Ek so bietjie meer as 10k km gedoen en daar is geen bewys van ware nie. Ja my bakkie weeg seker nie wat n patrol weeg nie.

Dis maar met my 2 sent en ja hulle raas nie so baie soos ander MT nie.
Kan jy goeie pryse op dunlops kry?
se my die size en ek kan kyk wat ek kan doen, belowe niks.

Post Reply

Return to “14. Rims & Tyres”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest