Page 5 of 6

Re: Dunlop MT

Posted: 12 Jan 2018 09:12
by hugejp
I wonder what reviews are available on these??

Km per set??

Re: Dunlop MT

Posted: 12 Jan 2018 16:21
by Peter Connan
Dankie Malcolm

Re: Dunlop MT

Posted: 08 Mar 2018 15:01
by Peter Connan
Got lucky. Tinus found a set of four slightly-used Dunlop MT2's in the size I wanted at a fitment centre in the cape.

I asked the guy to add a 5th and the total including shipment from the cape came to R7k. Now I just need to get them fitted.

Thanks Dude!

Re: Dunlop MT

Posted: 08 Mar 2018 15:43
by Rhett
:bravo:

Re: Dunlop MT

Posted: 08 Mar 2018 16:30
by Pieter B
Baie goeie prys

Re: Dunlop MT

Posted: 08 Mar 2018 21:36
by SJC
Peter Connan wrote: 08 Mar 2018 15:01 Got lucky. Tinus found a set of four slightly-used Dunlop MT2's in the size I wanted at a fitment centre in the cape.

I asked the guy to add a 5th and the total including shipment from the cape came to R7k. Now I just need to get them fitted.

Thanks Dude!
I helped him finding them,.... :wink: :lol:
Het hulle amper vir my self gekoop....

Re: Dunlop MT

Posted: 09 Mar 2018 05:18
by Peter Connan
Dankie Fanus

Re: Dunlop MT

Posted: 13 Apr 2018 07:17
by SJC
Peter Connan wrote: 08 Mar 2018 15:01 Got lucky. Tinus found a set of four slightly-used Dunlop MT2's in the size I wanted at a fitment centre in the cape.

I asked the guy to add a 5th and the total including shipment from the cape came to R7k. Now I just need to get them fitted.

Thanks Dude!
Is jy gelukkig met die mt2's so ver?

Re: Dunlop MT

Posted: 13 Apr 2018 07:18
by SJC
FordGuy wrote: 10 Jan 2018 19:04 Ek ry dunlop nou vir die laaste jaar. Ek het die maxxis 764 op my bakkie gehad en dit afgehaal en weg gegee want daardie tyre is so los op die pad , Toe kry ek van Dunlop af n stel MT2, ek het vandag 1 af hulle probeer stukke. Ry maar kan nie. Moet se traction op die pad is baie meer was wat ek met maxxis gehad het. Ek nie n dunlop van nie maar kan se as ek moet koop sal ek hulle koop. Ek so bietjie meer as 10k km gedoen en daar is geen bewys van ware nie. Ja my bakkie weeg seker nie wat n patrol weeg nie.

Dis maar met my 2 sent en ja hulle raas nie so baie soos ander MT nie.
Kan jy goeie pryse op dunlops kry?

Re: Dunlop MT

Posted: 13 Apr 2018 13:10
by Peter Connan
Baie.

Kyk, hulle raas. Baie meer as die Bridgestone muddies. En tipies muddy is daar 'n soort van 'n vibrasie as jy stadig op teerpad ry.

Maar in die veld is hulle diep indrukwekkend. Ek het regitg die gevoel gekry dat hulle minder weerstand het op die tweespoor sand-paadjies, en in die modder poele het dit gevoel asof ek my lyn kan kies en meestal op die middelmannetjie bly, terwyl baie van die ander ouens gekla het dat die kar van links na regs gegooi word.

En omdat hulle lekker groot is in deursnee, het ek nooit op my diwwe bly hang nie. Hulle het ook nooit toegepak nie, en regtig vinnig van die modder ontslae geraak.

In kort, ek het nie een keer vasgeval nie. Baie ander het, maar heelwat ander het ook nie, en ek dink steeds die belangrikste ding is net om meer grondvryhoogte as ten minste een van die drie ouens voor jou op die pad.