Dunlop MT
- hugejp
- Patrolman 1000+
- Posts: 2052
- Joined: 21 Oct 2014 21:01
- Full Name: JP Viviers
- Nickname: Oupoot
- Home Town: JHB
- Current 4x4: THE PATROL COLLECTION
2004 4.8 GRX TURBO "Tinkerbell"
2003 TD42T GRX "The Coal Roller" - Home Language: Half & Half
- Has thanked: 211 times
- Been thanked: 217 times
Re: Dunlop MT
I wonder what reviews are available on these??
Km per set??
Km per set??
----------------------------------------------------------------------
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6015
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6015
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: Dunlop MT
Got lucky. Tinus found a set of four slightly-used Dunlop MT2's in the size I wanted at a fitment centre in the cape.
I asked the guy to add a 5th and the total including shipment from the cape came to R7k. Now I just need to get them fitted.
Thanks Dude!
I asked the guy to add a 5th and the total including shipment from the cape came to R7k. Now I just need to get them fitted.
Thanks Dude!
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Rhett
- Senior Member
- Posts: 482
- Joined: 26 Jan 2016 14:48
- Full Name: Rhett van der Stelt
- Nickname: Rhett
- Home Town: Heidelberg
- Current 4x4: 3.2Did Shorty Pajero
- Home Language: English
- Location: Heidelberg
- Has thanked: 163 times
- Been thanked: 75 times
Re: Dunlop MT
Rhett
https://www.youtube.com/channel/UC9e98c ... XUyixKJavQ
Nissan Patrol 4.8 GRX
Toyota Land Cruiser HJ45
https://www.youtube.com/channel/UC9e98c ... XUyixKJavQ
Nissan Patrol 4.8 GRX
Toyota Land Cruiser HJ45
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3200
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: Dunlop MT
I helped him finding them,....Peter Connan wrote: ↑08 Mar 2018 15:01 Got lucky. Tinus found a set of four slightly-used Dunlop MT2's in the size I wanted at a fitment centre in the cape.
I asked the guy to add a 5th and the total including shipment from the cape came to R7k. Now I just need to get them fitted.
Thanks Dude!
Het hulle amper vir my self gekoop....
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6015
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3200
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: Dunlop MT
Is jy gelukkig met die mt2's so ver?Peter Connan wrote: ↑08 Mar 2018 15:01 Got lucky. Tinus found a set of four slightly-used Dunlop MT2's in the size I wanted at a fitment centre in the cape.
I asked the guy to add a 5th and the total including shipment from the cape came to R7k. Now I just need to get them fitted.
Thanks Dude!
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3200
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: Dunlop MT
Kan jy goeie pryse op dunlops kry?FordGuy wrote: ↑10 Jan 2018 19:04 Ek ry dunlop nou vir die laaste jaar. Ek het die maxxis 764 op my bakkie gehad en dit afgehaal en weg gegee want daardie tyre is so los op die pad , Toe kry ek van Dunlop af n stel MT2, ek het vandag 1 af hulle probeer stukke. Ry maar kan nie. Moet se traction op die pad is baie meer was wat ek met maxxis gehad het. Ek nie n dunlop van nie maar kan se as ek moet koop sal ek hulle koop. Ek so bietjie meer as 10k km gedoen en daar is geen bewys van ware nie. Ja my bakkie weeg seker nie wat n patrol weeg nie.
Dis maar met my 2 sent en ja hulle raas nie so baie soos ander MT nie.
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6015
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: Dunlop MT
Baie.
Kyk, hulle raas. Baie meer as die Bridgestone muddies. En tipies muddy is daar 'n soort van 'n vibrasie as jy stadig op teerpad ry.
Maar in die veld is hulle diep indrukwekkend. Ek het regitg die gevoel gekry dat hulle minder weerstand het op die tweespoor sand-paadjies, en in die modder poele het dit gevoel asof ek my lyn kan kies en meestal op die middelmannetjie bly, terwyl baie van die ander ouens gekla het dat die kar van links na regs gegooi word.
En omdat hulle lekker groot is in deursnee, het ek nooit op my diwwe bly hang nie. Hulle het ook nooit toegepak nie, en regtig vinnig van die modder ontslae geraak.
In kort, ek het nie een keer vasgeval nie. Baie ander het, maar heelwat ander het ook nie, en ek dink steeds die belangrikste ding is net om meer grondvryhoogte as ten minste een van die drie ouens voor jou op die pad.

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests