Patrol Pics



Waffer rims?

Re: Waffer rims?

Postby Ds J » 20 Mar 2017 01:46

Boodskap gestuur, Kagiso.
Ds J
Senior Member
Senior Member
 
Posts: 101
Joined: 23 Oct 2016 12:19
Has thanked: 0 time
Been thanked: 4 times
Full Name: Jaap Steenkamp
Nickname: Ds J
Home Town: Stella
Current 4x4: 1985 Hilux 4x4
Home Language: Afrikaans

Re: Waffer rims?

Postby Clem » 20 Mar 2017 09:58

You may save something on fuel consumption BUT: A narrower tyre on the same rim is going to be much stiffer at any given pressure, meaning you will have more harshness and vibration transmitted to the suspension; what you save on fuel you may lose in other wear and tear and I am not sure you will not be worse off from a noise perspective; you are also going to reduce your contact patch too which will in principle adversely affect braking and handling.
Clem
Patrolman
Patrolman
 
Posts: 703
Joined: 19 Jun 2013 15:16
Has thanked: 29 times
Been thanked: 9 times
Full Name: Clem Daniel
Nickname: Clem
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: Patrol 4.8
Home Language: English

Re: Waffer rims?

Postby Kagiso II » 20 Mar 2017 13:53

Kyk op jou Whatsapp Doom J
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 3314
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 152 times
Been thanked: 72 times
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS

Re: Waffer rims?

Postby Tinus lotz » 21 Mar 2017 20:59

Jaap ons los jou vir n naweek.....en kyk nou..... :surprised: :rolleyes:
Dude .....jou brandstof verbuik ga niks beter wees nie .....as jou buget reg is bring hom vir n tune en moenie geld op marie biscuits mors nie.....amper word Fanus bly :rolling:
Nee regtig Michael het 33 fanus het 33 maar dunner verglyk maar die manne se verbuik ...poeding is sous nie werd nie :mytwocents:
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 6181
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Has thanked: 396 times
Been thanked: 203 times
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans

Re: Waffer rims?

Postby SJC » 21 Mar 2017 22:59

Tinus lotz wrote:Jaap ons los jou vir n naweek.....en kyk nou..... :surprised: :rolleyes:
Dude .....jou brandstof verbuik ga niks beter wees nie .....as jou buget reg is bring hom vir n tune en moenie geld op marie biscuits mors nie.....amper word Fanus bly :rolling:
Nee regtig Michael het 33 fanus het 33 maar dunner verglyk maar die manne se verbuik ...poeding is sous nie werd nie :mytwocents:

:poke: :doh: :wedgie: :stickwhack:
Gewonder hoe lank dit gaan vat vir die "bree band brigade" om hier uit te slaan... :lol:

Michael vs fanus brandstof verbruik.... Well uhm, dis nou nie regtig appels met appels vergelyk nie...(jy behoort dit te weet).... Baie faktore wat brandstof verbruik beinvoed. Maar ek waarborg jou michael se verbruik sal nog beter wees met dunner bande. :mytwocents:

En vir die "dikker bande = minder wear en tear op suspensie" teorie,...... Dream on. :surprised: :rolling:
Moet bieg dis die eerste keer in my lewe dat ek hierdie teorie hoor.... WWW
btw breer bande plaas meer druk of "strain" op cv's en wheel bearings, as nouer bande.. :oldtimer:
(Maar ek noem dit maar slegs uit n tegniese/redenaars oogpunt .... Patrols is onbreekbaar..... :wink: .)
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 2155
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Has thanked: 46 times
Been thanked: 87 times
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Lowveld
Current 4x4: 4.2TD Pickup & 4500 GRX
Home Language: Afrikaans

Re: Waffer rims?

Postby Michael » 22 Mar 2017 05:38

Wel maries sal dalk beter fuel consumption gee, maar ek sal nou nie regtig weet nie. Ek kan nie agterkom of ek meer brandstof gebruik met my 33x12.5x15 as met die 305x70x16 omdat ek al soveel ander goed op die engine verander het.

Meer strain op wielbearings en suspension.......I dont believe. Die wielbeaeings en suspension is so ge over engineer dat daai bietjie groter of wyer bande GEEN verskil sal maak nie. Zero!

Ek het n ander doel vir my kar as Fanus so dis die hoof rede hoekom ek vet tyres opgesit het. Ek wil so veel 4x4 as moontlik en dit wat ek nou het is n perfekte all rounder en het uitstekend gedoen op die duine trip.
My kar ry sagter, kan my bande papper ry as voorheen en die grip is net tonne meer :mytwocents:
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
User avatar
Michael
Moderator
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 2054
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 77 times
Been thanked: 170 times
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans

Re: Waffer rims?

Postby Ds J » 22 Mar 2017 06:53

Tinus lotz wrote:Jaap ons los jou vir n naweek.....en kyk nou..... :surprised: :rolleyes:
Dude .....jou brandstof verbuik ga niks beter wees nie .....as jou buget reg is bring hom vir n tune en moenie geld op marie biscuits mors nie.....amper word Fanus bly :rolling:
Nee regtig Michael het 33 fanus het 33 maar dunner verglyk maar die manne se verbuik ...poeding is sous nie werd nie :mytwocents:


More Tinus! Ek het vergeet om een ekstra stukkie inligting by te sit: die feit van die saak is dat my Hilux op die Kalahari-paaie baie beter werk met smaller wiele as met breës. Hy bokspring met "balloons" op sinkplaat, maar die maries hou koers.

Die breë wiele bly daar makliker in die slag omdat klippe die wande stukkend steek/sny. Die gewildste band in daardie gebied is 245/75/16.

Ons het Sondag amper 9km/l gekry @ 108km/u, Pretoria toe met die Patrol. Dis goed genoeg.
Ds J
Senior Member
Senior Member
 
Posts: 101
Joined: 23 Oct 2016 12:19
Has thanked: 0 time
Been thanked: 4 times
Full Name: Jaap Steenkamp
Nickname: Ds J
Home Town: Stella
Current 4x4: 1985 Hilux 4x4
Home Language: Afrikaans

Previous

Return to 14. Rims & Tyres

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest