Page 9 of 9

Re: 15" rims

Posted: 11 Sep 2016 19:19
by Wilkie
Nice Michael :clap: :clap: :clap:

Hoe maak daai muds op die teerpad....lawaai gewys :think:

Re: 15" rims

Posted: 11 Sep 2016 21:56
by Michael
Ian, its just a pleasure.... your dads Patrol looks really good with those wheels and the sliders :thumbup:

Errol, hulle is eintlik baie stil. Jy kan hoor dis Muds, maar baie sag in vergelyking met die BF's :thumbup:

Re: 15" rims

Posted: 13 Sep 2016 17:51
by Tiny Howarth
Michael very nice :clap: :clap:
What is the rim offset?

Re: 15" rims

Posted: 14 Sep 2016 05:12
by Michael
Thanks Graham

I am running a -10 offset with Cedric's 6mm spacers.
The wheels just sticks out the side of the Patrol. I did not want the wheels to be wider than the Patrol, but its very suttle and doesnt look bad at all.

Re: 15" rims

Posted: 14 Sep 2016 12:59
by Michael
This is what the 8j -10 offset and 6mm wheel spacers looks like

Re: 15" rims

Posted: 27 Sep 2016 07:54
by SJC
Michael wrote:
SJC wrote:lekker man. :thumbup:

watse rims het jy toe gekry?
A-Line Rugged, ek soek eintlik die swart een, maar ongelukkig maak hulle hom nie meer in n 16" nie.
Ek moes maar settle vir die maschine'd face een, maar gaan hulle sommer swart verf voor ekmdie naweek fit.
Hierdie die rims wat jy gekry het: http://www.errolstyres.co.za/wheel/a-li ... -lip/10338
Was die c/b klaar korrek of moes julle dit masjineer om te pas. (c/b = 110?)

Re: 15" rims

Posted: 27 Sep 2016 08:34
by Michael
Ja Fanus dis net hulle

Die center bore is nogsteeds 108mm, maar Cedric se 6mm spacers het die probleem opgelos. Dit gee my ook daai extra 6mm verder weg van die caliper en maak dat ek nie hoef te maschine nie.

Ek hoef nie een modifikasie te gedoen het om hulle op te kry nie, sal net dophou hoeveel nader die caliper aan die rim beweeg as die briek pads bietjie wear.