Page 7 of 9

Re: 15" rims

Posted: 09 Sep 2016 08:34
by Tinus lotz
:gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics:

Re: 15" rims

Posted: 09 Sep 2016 08:37
by iandvl
Ek kan ongelukkig nie comment nie. Ek *het* al pics gesien... Dit lyk verskriklik mooi... :rolling: :rolling: :rolling:

Re: 15" rims

Posted: 09 Sep 2016 09:34
by Michael
So paartjies

Re: 15" rims

Posted: 09 Sep 2016 09:38
by SJC
Dit lyk baie mooi. :salute:

Interressant dat die max pressure 50psi is en nie 35psi soos meeste ander 33x12.5r15 bande nie.

Re: 15" rims

Posted: 09 Sep 2016 09:40
by Michael
SJC wrote:Dit lyk baie mooi. :salute:

Interressant dat die max pressure 50psi is en nie 35psi soos meeste ander 33x12.5r15 bande nie.
Ek dink die 3 ply sidewall help met daai een

Re: 15" rims

Posted: 09 Sep 2016 11:08
by Tinus lotz
Netjies kan hulle rook maak as jy die koolstoof se oor draai?

Re: 15" rims

Posted: 09 Sep 2016 11:25
by Michael
Tinus lotz wrote:Netjies kan hulle rook maak as jy die koolstoof se oor draai?
Ek wil nie probeer nie......dis nie my beste tyres nie, maar my enigstes

Re: 15" rims

Posted: 09 Sep 2016 12:04
by Tinus lotz
Teen daai prys kan jy elke 3 maande nuwes koop :salute:

Re: 15" rims

Posted: 09 Sep 2016 12:21
by iandvl
Die voertuig lyk awesome. Ook - baie dankie dat ek jou ou rims kon koop. My pa gaan bitter-bly wees om weer standarde rims te he. :woo: :woo: :woo:

Re: 15" rims

Posted: 09 Sep 2016 15:22
by hugejp
Looks great!!!

Do you think the 4.8 could go down to 15" rims??

I think the clearance on the calipers may be an issue...