Page 1 of 2

Desert Hawk Tyres mud terrains

Posted: 11 Jun 2016 23:05
by ferdidiver
Achilles Desert Hawk Tyres X Mud terrains
Het enige iemand al die tyres gehad ?
Ek wil graag die 285/70R17 opsit maar wil eers terugvoering kry

Re: Desert Hawk Tyres mud terrains

Posted: 12 Jun 2016 05:29
by Tinus lotz
Gou gou gegoole lyk nie bad nie .....probeer n stel en laat weet ons wat maak hulle... :thumbup:

Re: Desert Hawk Tyres mud terrains

Posted: 12 Jun 2016 09:36
by SJC
http://www.errolstyres.co.za/tyre/achil ... -mt/10467/

Lyk na n redelikke sterk band.

Het redelik goed gevaar in wegry se toets:

"Uitslag uit 250

1. Goodyear Wrangler MTR 234.29
2. BF Goodrich M/T KM2 232.22
3. Achilles Desert Hawk XMT 221.71
4. General Grabbers MT 218.01
5. Hankook Dynapro MT 215.82
6. Yokohama Geolander MT 210.53
7. Dunlop Grand Trek MT2 208.5
8. Bridgestone Dueler MT 208.33
9. Kumho Road Venture MT 201.17
10. Nankang Mudstar Radial MT 169.72"


http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... Junie-2015

Re: Desert Hawk Tyres mud terrains

Posted: 12 Jun 2016 11:35
by Tinus lotz
En 2500 vir 285 75 16.....not bad :eureka:

Re: Desert Hawk Tyres mud terrains

Posted: 13 Jun 2016 07:41
by ferdidiver
Dankie Kerels

Ek het nou nog die 17" rims op so ek gaan maar die 285/70R17 moet vat .
Dink dit gan n mooi lift gee op die Patrol
Sal foto opsit sodra ek hulle ophet
Prys by Mufasa tyres in belville R2885 vat , wheel balance en fitment :blonde: :blonde:

Re: Desert Hawk Tyres mud terrains

Posted: 21 Jun 2016 17:41
by ferdidiver
Het toe daai 285/70R17 opgesit
Sover is ek baie in my skik. Goeie pad hou vermoe veral nou met n klompie reen wat geval het .
Bietjie sand gery die naweek , baie baie sag .
Sal julle op hoogte hou hoe dit vorder.

Re: Desert Hawk Tyres mud terrains

Posted: 21 Jun 2016 20:38
by Tinus lotz
Lyk netjies mater :thumbup:

Re: Desert Hawk Tyres mud terrains

Posted: 21 Jun 2016 21:52
by b_killer
Very nice! These are number one on my list for later in the year when the current BFG ATs run out and budget allows. May I ask what you paid per tyre?

Re: Desert Hawk Tyres mud terrains

Posted: 22 Jun 2016 07:19
by offroadbiker
Lyk na mooi stel bande :thumbup:

Re: Desert Hawk Tyres mud terrains

Posted: 22 Jun 2016 08:54
by ferdidiver
R2880 per band . Sluit fitment en balanseering in . Mufasa tyres in belville , praat met Eloise .

S021 838 0003 (Landline)

083 54 11 672 (Cell)