Watse wiele was dit? ook staal rims?FordGuy wrote:ja nee sterkte my aline 17 inch ook gebuig 2 van die 4 en aline wil net een replace want ander ene het krappies op van die river trip
Hulle is op en geballanseer, maar moet sê van die wiele het redelik baie lood nodig gehad om te ballanseer. Hulle is ook nie so duk soos die patrol steelies nie.Tinus lotz wrote:Mooi Fanus hoop jy kry hulle gebalanseer ....nou die dag 3 stelle by barend gesien en kon nie een stel kry wat nie krom was nie . Aline het glo issues gehad
Ek is nou eintlik onseker of ek hierdie wiele terug op die 4.5 moet sit, of maar die patrol steelies met die dunlops moet op hou... sal maar sien