Page 3 of 4

Re: 15" rims for Y61

Posted: 30 Jun 2015 11:51
by Wilkie
:thumbup: :thumbup:

Re: 15" rims for Y61

Posted: 30 Jun 2015 12:07
by davidvdm
Ek het jou nommer, haal gou weer van die forum af voor iemand jou begin spam.

Re: 15" rims for Y61

Posted: 30 Jun 2015 15:40
by ChristoSlang
David, ek bly in Garsfontein (langs Wilkie) en werk in Midrand.

Laat weet as ek dit vir jou moet nader bring :biggrin:

Re: 15" rims for Y61

Posted: 01 Jul 2015 10:12
by davidvdm
Damn, ek moet Vrydag Joburg toe, maar ek weet nie of Hillbilly se diesel pomp reg sal wees en hy weer op die pad sal wees nie. Ek gaan miskien met iemand anders moet ry, en dan sal ek dit nie tot Midrand kan maak nie...

Ek wil BAIE graag by die info day a draai maak, net vir die grap daarvan, want ek dink die manne gaan my uit haal oor Hillbilly se bou :rolling: . Miskien gaan dit a beter plek en tyd wees. Ek het mense wat gereeld Pretoria toe gaan, maar ek sal graag die man se hand wil persoonlik skud, wat so vrygewig is.

Re: 15" rims for Y61

Posted: 01 Jul 2015 10:20
by davidvdm
Oops, ek sien nou net dis einde Augustus, ek het gedog dis einde Julie :think: waars my brein...

Re: 15" rims for Y61

Posted: 01 Jul 2015 12:43
by Wilkie
Davidvdm,
sal dit vir jou hou...my drywer gaan ook gereeld jhb toe ,miskien kan ons iets reel

Groete :dogrun:

Re: 15" rims for Y61

Posted: 01 Jul 2015 15:42
by davidvdm
Groot Dankie

Re: 15" rims for Y61

Posted: 29 Jul 2015 15:05
by Wilkie
Thanks guys for resolving my 15" rims..lots good and i'm stoked

Re: 15" rims for Y61

Posted: 20 Aug 2015 08:02
by Wilkie
Net weer dankie se vir almal se info en Peter dankie vir daai awesome frontal van my patrolie met sy mud terrains....
dis n jammerte maar daai bande is net te groot vir my patrol en het elke keer as ek te skerp wil draai dan het dit teen die modder vlappe gekap en ook selfe agter as ek serious articulations oor die klippe ens gedoen.
Traction was vol op en het dit baie geniet
:thumbup: :thumbup:

Re: 15" rims for Y61

Posted: 20 Aug 2015 08:06
by Tinus lotz
Ek wonder steeds of dit nie die ofset is wat jou pla nie....33 is reg op al die patrols?