Grooter Bande

User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Re: Grooter Bande

Post by Pieter du Toit »

G-Man

My Coopers is op - en donner maar hulle is MASSIVE!!!! En my TPMS is ook in en werk soos n bom!!! :clap:

Het nog net vir n quick spin tot op so 130km/h gegaan op die N1 - maar sover is ek baie baie baie happy!!! :blonde: Niks snaaks nie - geen gelinks of geregs trekkery nie en stil soos n landmyn!!! :woo: En ek moet nou eerlik waar se ek kan nou nie juis se dat ek n VREESLIKE MERKBARE verskil in krag verlies kan agterkom nie - maar sal maar nog niks waag om te se oor brandstof verbruik nie - there only time, km's and $$$ will tell!! Nie dat ek gaan moan nie!!!

En my speedo is nou nog die akkuraatse wat hy nog ooit was!!! :thumbup: Het die volgende gevind:

Op die 265/75/16 het my lesings as volg gelyk:

60 clock - 56 gps
80 clock - 75 gps
100 clock - 94 gps
120 clock - 112 gps
130 clock - 118 gps!!! :thumbdown: Het nooit gebodder om verder te gaan nie - maar kon dit nooit verstaan nie. Hoe vinniger ek ry op die clock hoe "stadiger" loop my kar actually - en dit het my totally gegooi. Afterall, die 265/75/16 is tog die std tyre wat die 3.0l Patrol's mee uitgekom het - dit word so in die handleiding boekie ook aangegee.

Nou vandag met die 305's het ek op 80, 100 en 130 km/h net 1 km/h lesing minder op die gps gehad as clock spoed - en op al 3 daai speeds - so dis so naby en akkuraat soos donner aan n vloek woord!!!! En so akkuraat as wat mens hom met die voet kan hou op die clock. Dis glad nie bad nie!!!

Sal later foto's post - maar dit lyk IMPRESSIVE!!!! - Of ek dink so. :salute:
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Tjaart
Senior Member
Senior Member
Posts: 329
Joined: 29 May 2009 16:08
Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
Nickname: TJ
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 2 times

Re: Grooter Bande

Post by Tjaart »

Bliksem!!

Gooi fotos!! Ek kan nie wag nie. Wat het dit jou gekos?
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil

Aut vincere aut mori
User avatar
Patrol4.8
Senior Member
Senior Member
Posts: 124
Joined: 02 Aug 2009 20:47
Full Name: Cornelius Kotze
Nickname: Cor
Home Town: Wellington (Western Cape)
Current 4x4: Nissan Patrol 4.8
Home Language: Afrikaans

Re: Grooter Bande

Post by Patrol4.8 »

Pieter ek is bly jy is tevrede met jou bande. :thumbup: dis nice dat die Patrol nie links trek nie.
My speedo is ook op enige spoed met 1km/h uit met die 33's.
Is daar nog voorraad in daardie size?
Onthou daardie foto's
Cornelius Kotzé
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Re: Grooter Bande

Post by Pieter du Toit »

Tjaart en Cornelius,

Jong ek weet weet nou nie of ons hier regtig oor pryse moet gesels nie - dit bly maar n damn duur hobbie wat ons ouens hier beet het!! Maar ek dink nie 15k is te erg vir die size, fitment en balancing en VYF NUWE wiele nie!! En daarvan is R1842-00 die belastinggaarder s'n wat ons almal maar nou moet betaal!! Prys sonder vat was R13 158-00.

Die size is beskikbaar Cornelius - maar soos met enige buitengewone size band moet jy dit maar laat bestel deur die handelaar - en afhangende van die band vervaardiger kan mens nogal n rukkie wag. Ek het byvoorbeeld al die 03de Aug 09 my bestelling geplaas en die tyres het gister 05 Oktober by die handelaar aangekom. Min handelaars sal die goed in voorraad hou - no.1 omdat dit n buitengewone size is en no.2 omdat dit bleddie duur is om met sulke tipe "dooie stock" te sit.

Die fotos gaan julle regtig bietjie geduldig moet wees mee - ek het vandag my kar van die handelaar weer terug gevat na die toordokter toe - daar was nie tyd vir fotos neem nie. En daar gaan hy n rukkie wees - laat n klomp goed doen!! Boonop vlieg ek en Swambo Don aand Sun City toe vir die Huisgenoot Skouspel en kom self eers weer Maandagaand terug - vat sommer so n langnaweekie gou ook en maak dit die moeite werd. Maar julle sal alles nog te siene kry - wees net so bietjie geduldig asb.
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
Post Reply

Return to “14. Rims & Tyres”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 9 guests