Page 1 of 1

4.8 GRX wheel cap

Posted: 28 Jun 2013 21:55
by Trailerman
Hi
Ek het laasweek oppad Kruger toe die voor en agter middel wiel "cap" verloor agv n m•%#se slag gat.
Weet iemand dalk waar ek diè in die hande kan kry, die agente is voorlopig nie n opsie nie.

Groetnis

Re: 4.8 GRX wheel cap

Posted: 28 Jun 2013 22:17
by Kagiso II
Hallo Chris

Oompie is tog bly jy is nog met ons .. net blerri skaars :-)

Probeer One Tonner Spares in pta-wes -- Bel ook paar paneelkloppers - hulle het bokse vol van die goed [weliswaar is Patrol goed SKAARS]
Ook Tiger Wheel en die ouens -- die manne kom sit "grênd" rims op en gooi soms hulle wiele uit -- O JA -- en Willie by Wild Africa [of watewwer sy naam deesdae is]

Re: 4.8 GRX wheel cap

Posted: 24 Jan 2017 09:56
by Rhett
Hallo almal!

So a similar thing happened to me on the corrugated roads in Nam. Somewhere along the roads, the rear left cap went AWOL. Anyone know of a 4.8 centre wheel cap lying around? I have one on the spare wheel that I could use, but would prefer to keep the set full. I have yet to phone around, time during the day is limited.