Looking for wheelnuts 4 Patrol

Post Reply
raka
Senior Member
Senior Member
Posts: 90
Joined: 13 Aug 2009 17:35
Full Name: philip bekker
Nickname: philip
Home Town: lonehill
Current 4x4: 1995 nissan patrol 4.2 D SGL, 1999 Patrol 4.2 D p/u, 2004 Patrol 4.8 GRX.
Home Language: afrikaans
Location: Centurion/Lonehill
Been thanked: 2 times

Looking for wheelnuts 4 Patrol

Post by raka »

Hi almal, ek is opsoek na n stel (24) wielmoere wat op die 16' grx sierwiele pas. Die moere wat ek gehad het , was verkeerd en nou die oggend het my wiel uitgeval oppad werk toe ! :redface: Nissan vra NET R107.00 +BTW per moer(MOER!).Dis meer as wat ek vir die mags betaal het ! Die moere moet n skouer he met n wasser wat teen die mag vasskroef en n 1.25 "thread".Die moere lyk soos die nuwe D4D toyota bakkies (verkrygbaar teen R30 per moer), maar toyota het n 1.5 "thread". Enige hulp asb.
Oom Mac het voorgestel om dalk maar die 1.25 "stuts" te vervang met 1.5's.Dit sal maar die laaste opsie wees.
Attachments
Ruan bachelors 046.jpg
Ruan bachelors 046.jpg (30.95 KiB) Viewed 2047 times
Ruan bachelors 044.jpg
Ruan bachelors 044.jpg (31.72 KiB) Viewed 2047 times
AndriesS
Patrolman
Patrolman
Posts: 609
Joined: 01 Feb 2010 07:42
Full Name: Andries
Nickname: None
Home Town: Pretoorsdorp
Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 28 times
Been thanked: 38 times

Re: Looking for wheelnuts 4 Patrol

Post by AndriesS »

Daar is 2opsies,
1) Jy kan die "studs" vervang met n 1.5 thread een en die studs kan jy dan ook by enige nuts en bolts plek kry.
Die plek met die grootste verkeidenheid is seker Speedy's Nuts in Bolts in Johannesburg. Jy moet hulle dalk bel en hoor of hulle nie nuts het of vir jou kan kry nie, of maak nie. Acorn in centurion sal dalk he maar ek is nie seker. Northern Bolt in Midrand sal ook studs he, maar vat een saam omdat ek dink die een tipe stud het meer splines as die ander. Ek het n spaar Nissan Stud van n later model wat jy kan leen. Die taxis (toy en Nissan) ry die goed in hulle peetjie in so is redelik maklik beskikbaar by nuts en bolts en selfs spares plekke wat meer fokus op taxis.

2) Wat is die Toyota se thread diameter. EK ken nou nie die goed uit my kop nie maar as die toyota n M10x1.5mm kan jy dit boor en tap vir M12x1.25. Of jy kan dalk n skouer nut koop wat n M10 is by een van die ander plekke (nuts en bolts plekke, TWT) en dit dan tap. Gelukkig is die taps relatief maklik besikbaar.

Ek ken nou nie die spesifiek wiele nie, maar gewoonlik moet die skag van die nut die wiel sentreer , die wasser en skouer trek die wiel vas .Is jy seker dat die toyota se skag dieselfde size is as die gat in jou wiele? Ek weet nie wat die toleransie is tussen die skag en gat op die toyota wiel nie maar dit kan as maatstaf gebruik word en ek skat dit sal seker .5mm wees
AndriesS
Patrolman
Patrolman
Posts: 609
Joined: 01 Feb 2010 07:42
Full Name: Andries
Nickname: None
Home Town: Pretoorsdorp
Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 28 times
Been thanked: 38 times

Re: Looking for wheelnuts 4 Patrol

Post by AndriesS »

O ja, onthou net dat as jy n staal spaar het sal jy dan n esktra stel gewone nuts moet saamry om op die staalwiel te gebruik.
raka
Senior Member
Senior Member
Posts: 90
Joined: 13 Aug 2009 17:35
Full Name: philip bekker
Nickname: philip
Home Town: lonehill
Current 4x4: 1995 nissan patrol 4.2 D SGL, 1999 Patrol 4.2 D p/u, 2004 Patrol 4.8 GRX.
Home Language: afrikaans
Location: Centurion/Lonehill
Been thanked: 2 times

Re: Looking for wheelnuts 4 Patrol

Post by raka »

John D, baie dankie vir jou raad.Ek wil eers probeer om die regte nuts te kry voor ek die nuwe stud roete loop.Sal more probeer by die plekke wat jy genoem het.Voorlopig ry ek maar weer op die staal 15" rims waarmee ek die patrol gekoop het.Ek sal die toyota nuts se skag meet net om te sien wat hulle diameter is.Van die Mitsubishis het ook sulke "skouer/skag/wasser nuts as n twede opsie.
jeanne.volschenk
Senior Member
Senior Member
Posts: 64
Joined: 29 Aug 2010 19:25
Full Name: Izak Jeanne volschenk
Nickname: jv
Home Town: Mbabane
Current 4x4: 4.5 GRX Patrol
4,5 GL Patrol
3,0 GL Patrol with td42motor
4,2tdi Pick up
2L Xtrail 4x4
69 Jeep Wagoneer
88 Range Rover V8
FJ 80 land cruise,
T6 XC90 Volvo
Home Language: Afrikaans
Location: Mbabane Swaziland
Been thanked: 1 time

Re: Looking for wheelnuts 4 Patrol

Post by jeanne.volschenk »

Dag se Raka,

Het jy reggekom, wat het jy gemaak? ek het nuwe 4,8 Mags wat ek op my bakkie wil sit het dieselfde moeilikheid, sal jou laat weet as ek enige nuus het doen asb ook so.

Cheers Jeanne :think:
jeanne.volschenk
Senior Member
Senior Member
Posts: 64
Joined: 29 Aug 2010 19:25
Full Name: Izak Jeanne volschenk
Nickname: jv
Home Town: Mbabane
Current 4x4: 4.5 GRX Patrol
4,5 GL Patrol
3,0 GL Patrol with td42motor
4,2tdi Pick up
2L Xtrail 4x4
69 Jeep Wagoneer
88 Range Rover V8
FJ 80 land cruise,
T6 XC90 Volvo
Home Language: Afrikaans
Location: Mbabane Swaziland
Been thanked: 1 time

Re: Looking for wheelnuts 4 Patrol

Post by jeanne.volschenk »

Sukkel kan n man mos nie sukkel nie,

Nuwe studs 1,5 thread R5,50- Nee nie van China en Nuwe Nuts met skouer van Pajero by agente R13,80 stuk en walla daar sit jou mags, alles oor. By the way Cruiser by Toyota R16,50. Nou waar kom Nissan met sy @#&$%??? prys van R104 plus BTW vir 'n nut?
Wat is fout met die mense? :think:
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: Looking for wheelnuts 4 Patrol

Post by Tinus lotz »

hulle rook seker hulle kouse ja!!!!! :thumbdown:
User avatar
Grant
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1269
Joined: 29 Apr 2009 14:52
Full Name: Francis
Nickname: Grant
Home Town: Rosendal
Current 4x4: 2020 70 Series V8 LC
Hilux 2,4 4x4 SC Dakar
Home Language: English
Location: Eastern Free State
Has thanked: 3 times
Been thanked: 25 times

Re: Looking for wheelnuts 4 Patrol

Post by Grant »

Phillip,


Change the studs to 1.5 rh. I have done this as many of the competitor 4x4's have 1.5. Easily available all over the country.
V8 Power

You can't expect to be old and wise
if you were never young and crazy
Post Reply

Return to “14. Rims & Tyres”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 12 guests