Price of Alternator: R18 000Pieter du Toit wrote: Jy wil nie weet wat ek vir daai spares ou gese het waar hy daai switchie kan gaan indruk nie - maar glo my dis ver en diep!!! Hulle sal hom nie eers met n Magnum torch weer kry nie!!
Price of small plastic switch:R360 (excl VAT)
Pieters Reaction: Priceless!!!