Page 1 of 1

SUNROOF SPANNER

Posted: 23 Mar 2017 07:19
by CJ BEUKES
My Partol se sunroof werk nie so lekker nie. Ek wil dit nie regtig kan gebruik nie, maar die bestuurderskant se agterste hoek wil nie heeltemal toemaak nie. Dit maak wind geraas en ek is bang dat daar dalk water kan inkom as dit eendag in die Kaap sou reen.

Ek sien in die handboekkie verwys hulle na 'n spanner waarmee jy die sunroof met die hand kan oop en toe maak. Ek kry die spanner nerens in my Patrol nie.
Waar is dit veronderstel om weggesteek te wees en het iemand dalk vir my een om te koop as ek nie myne kry nie.

Is dit raadsaam om self die sunroof te probeer uithaal en regmaak of is dit 'n werk vir iemand wat ken?

Re: SUNROOF SPANNER

Posted: 23 Mar 2017 07:30
by iandvl
The sunroof spanner is a bent allen-key type affair. My father also got his Patrol without a sunroof spanner. It was relatively easy to make one for him.

I'll take a picture of what it looks like, and what size the "allen-key" bits are. Should be relatively easy to make one up. Give me an hour or two, as I've got some urgent work to do, and then I'll measure it all up and post here.

Re: SUNROOF SPANNER

Posted: 23 Mar 2017 08:22
by iandvl
As promised.
sunroofspanner.jpg
sunroofspanner.jpg (126.02 KiB) Viewed 3343 times

Re: SUNROOF SPANNER

Posted: 23 Mar 2017 17:50
by CJ BEUKES
Baie dankie Ian vir jou moeite!