Patrol Pics



GRX se battery loop af

Re: GRX se battery loop af

Postby jonathan » 25 Jan 2017 21:51

My 4.5 het dieselfde gedoen. Het toe stroom gemeet en een vir een fuses getrek tot ek kon sien wat is die skuldige item. In my geval was dit die tracker wat aan radio se toevoer gekoppel was. As ek radio se fuse getrek het het amper niks stroom getrek nie. So kon ek toe sommer ook uitfigure waar die ding gesit het! :mytwocents:
User avatar
jonathan
Senior Member
Senior Member
 
Posts: 224
Joined: 20 Aug 2012 16:24
Has thanked: 3 times
Been thanked: 17 times
Full Name: Jonathan Venter
Nickname: jonathan
Home Town: Jacobsbaai
Current 4x4: 2005 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans

Re: GRX se battery loop af

Postby Tinus lotz » 26 Jan 2017 01:09

Soek die trekker mater.... :mytwocents:
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 6090
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Has thanked: 387 times
Been thanked: 188 times
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans

Previous

Return to 13. Electrical & Electronics

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest