Hi all
Last night I took some electrical spray took apart some electrical fitting and sprayed them properly this morning when I tried to start nothing just click!
I tested the battery 100% 13,9v when I turn starter it drops to 12,53v we tried jump start nothing we pushed start nothing stil only click . We looked at the starter looks fine.
What do you guys think can be wrong
Oja I also tried to disconect battery hopefuly to reset everything but still just click.
Help!
Starting problems
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: Starting problems
Dis een van daai moeilike probleme! Is dit die starter se solenoid wat kliek? As dit is dan werk die ignition darem reg maar miskien is daar nie krag na die distributer toe nie - dit mag iets met die immobilizer te doen wees.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
-
- Senior Member
- Posts: 99
- Joined: 18 Jun 2009 20:25
- Full Name: Abraham Johannes Du Plooy
- Nickname: A.J.
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 4.8l Patrol GL
- Home Language: Afr
Re: Starting problems
Jip die soleniod kliek. Sal bietjie imobelizer check goeie idee.
4.8l GL Patrol
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: Starting problems
Hoe het jy die starter getoets? As die solenoid intrek dan stoot hy die bendix voorentoe en terselfde tyd draai die starter. Indien die borsels van die starter klaar of stukkend is, sal hy nie draai nie.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
-
- Senior Member
- Posts: 99
- Joined: 18 Jun 2009 20:25
- Full Name: Abraham Johannes Du Plooy
- Nickname: A.J.
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 4.8l Patrol GL
- Home Language: Afr
Re: Starting problems
Het my start probleem opgelos bendix was weg gebrand iewers was daar n lekker short dit lyk soos die bushes was gebrand het. Het hom in gevat R1000 later is hy in en start weer.
4.8l GL Patrol
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: Starting problems
Hoop nie jy het dieselfde probleem as ek nie - die starter skop partykeer in terwyl ek ry en dan is die starter moertoe.
Die probleem is in die ignition! Ek het nou 'n skakelaar ingesit om die toevoer na die solenoid te onderbreek nadat ek die engin gestart het.
Die probleem is in die ignition! Ek het nou 'n skakelaar ingesit om die toevoer na die solenoid te onderbreek nadat ek die engin gestart het.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
-
- Senior Member
- Posts: 99
- Joined: 18 Jun 2009 20:25
- Full Name: Abraham Johannes Du Plooy
- Nickname: A.J.
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 4.8l Patrol GL
- Home Language: Afr
Re: Starting problems
Eish ek hoop nie so nie ek sal dit bietjie dop hou.Herrie wrote:Hoop nie jy het dieselfde probleem as ek nie - die starter skop partykeer in terwyl ek ry en dan is die starter moertoe.
Die probleem is in die ignition! Ek het nou 'n skakelaar ingesit om die toevoer na die solenoid te onderbreek nadat ek die engin gestart het.
Dankie!
4.8l GL Patrol
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 44 guests