Page 1 of 1

Brake lights stay on

Posted: 02 Dec 2016 18:06
by Jules
Hello all clever Patrollers, my GQ's brake lights stay on I have to either disconnect the battery or remove the electrical plug by the pedal ????

Shalom

Re: Brake lights stay on

Posted: 02 Dec 2016 18:37
by Peter Connan
As jy bie switch by die pedal se knoppie met die hand indruk, gaan die ligte dan af? Indien nie, dink ek die switch is stukkend.

Indien wel is daar een of ander "verstellingsprobleem". Byvoorbeeld die skakelaar het geskuif, of iets maak dat die pedaal nie mooi op kom nie, of so iets.

Op my vrou se kar is daar 'n plastiese proppie in die pedaal wat uitgebreek het. Weet nie of die trollie so iets het nie, maar ek het net iets daar vasgeplak.

Re: Brake lights stay on

Posted: 02 Dec 2016 18:41
by Jules
Thanks Peter, Frans het my oppie spoor van die rubbertjie gesit en ja hy is die culprit heeltemal geperish moet iets anders daar sit

Shalom

Re: Brake lights stay on

Posted: 02 Dec 2016 21:58
by Peter Connan
Pratley putty.

:mytwocents: