Retracting of aerial.

Post Reply
User avatar
Vaatjie
Senior Member
Senior Member
Posts: 140
Joined: 16 Apr 2009 20:52
Full Name: Francois Slabbert
Nickname: Faffa
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2006 4.8GL PATROL
Home Language: Afrikaans
Location: Bellville
Been thanked: 1 time

Retracting of aerial.

Post by Vaatjie »

Hello guys
On the 4.8GL models the aerial only pulls back halfway if you use the button to lower the aerial. Is there a way to lower it completely without switching of the radio.
• Maybe Nissan sells a switch that will do the job.(hi hi)
• Can I wire a switch in myself to do the same job? Did anybody tried this before.
Any input and pointers will do.
Time and tide waits for no man.
User avatar
JohnBoyZA
Site Admin
Posts: 1339
Joined: 02 Apr 2009 14:34
Full Name: John Murray
Nickname: John Boy
Home Town: Bloubergstrand
Current 4x4: Patrol GRX 4.8
Home Language: Afrikaans/English
Location: Big Bay, Cape Town
Has thanked: 1046 times
Been thanked: 230 times

Re: Retracting of aerial.

Post by JohnBoyZA »

That aerial is most infuriating and after breaking (geknak) mine a second time in the bush, I simply cut mine off with a side cutter - the motor still whirrs wildly every time I start the motor. I am now looking for a replacement, whip aerial and will then remove the motor completely and use the switch for something else. Let me know if you do come up with a solution though.

Groete
John
Nissan Patrol, GRX, 4.8 (GU Y61)
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 93 times

Re: Retracting of aerial.

Post by Herrie »

I also neet to fix mine as the rope is broken and does not retract or extend. How do I get to the motor?
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Vaatjie
Senior Member
Senior Member
Posts: 140
Joined: 16 Apr 2009 20:52
Full Name: Francois Slabbert
Nickname: Faffa
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2006 4.8GL PATROL
Home Language: Afrikaans
Location: Bellville
Been thanked: 1 time

Re: Retracting of aerial.

Post by Vaatjie »

Ek sal fotos insit van hoe ek myne nou verander het, en dit werk lekker. Sal die foto ding eers moet uitkyk. :D
Time and tide waits for no man.
User avatar
Vaatjie
Senior Member
Senior Member
Posts: 140
Joined: 16 Apr 2009 20:52
Full Name: Francois Slabbert
Nickname: Faffa
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2006 4.8GL PATROL
Home Language: Afrikaans
Location: Bellville
Been thanked: 1 time

Re: Retracting of aerial.

Post by Vaatjie »

Wiring of radio and patrol. Blou/wit draad vanaf radio. Dis die draad wat se "remote wire" Hy gee die siniaal vir die lugdraad motor om terug te trek.
Wiring of radio and patrol. Blou/wit draad vanaf radio. Dis die draad wat se "remote wire" Hy gee die siniaal vir die lugdraad motor om terug te trek.
IMG_1005.JPG (80.45 KiB) Viewed 4773 times
Die gewone bruin en blou flex draad word nou in series ingesny met 'n aan/af skakelaar wat jy by Midas koop. Die draad op die Patrol se wiring is pers/wit draad.
Die gewone bruin en blou flex draad word nou in series ingesny met 'n aan/af skakelaar wat jy by Midas koop. Die draad op die Patrol se wiring is pers/wit draad.
IMG_1007.JPG (100.82 KiB) Viewed 4771 times
Dit is die skakelaar wat ek gekoop het vir R16.00. Ek gebruik nie die groen draad nie. Dit gee krag aan die LED op skakelaar vanaf die negatief of die bakwerk van die kar. Die liggie is heeltyd aan as die lugdraad uit is. Persoonlike smaak.
Dit is die skakelaar wat ek gekoop het vir R16.00. Ek gebruik nie die groen draad nie. Dit gee krag aan die LED op skakelaar vanaf die negatief of die bakwerk van die kar. Die liggie is heeltyd aan as die lugdraad uit is. Persoonlike smaak.
IMG_1008.JPG (68.08 KiB) Viewed 4769 times
Time and tide waits for no man.
User avatar
Vaatjie
Senior Member
Senior Member
Posts: 140
Joined: 16 Apr 2009 20:52
Full Name: Francois Slabbert
Nickname: Faffa
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2006 4.8GL PATROL
Home Language: Afrikaans
Location: Bellville
Been thanked: 1 time

Re: Retracting of aerial.

Post by Vaatjie »

Hier is die 12mm gat geboor net langs die sigaretaansteker.
Hier is die 12mm gat geboor net langs die sigaretaansteker.
IMG_1010.JPG (113.88 KiB) Viewed 4757 times
Dis die agterkant van die konsole. Die skakelaar pas tussen die sigaretaansteker en die monteer pen in. Spasie is beperk
Dis die agterkant van die konsole. Die skakelaar pas tussen die sigaretaansteker en die monteer pen in. Spasie is beperk
IMG_1011.JPG (85.53 KiB) Viewed 4757 times
Hier is die hele job klaar. Minder as 2 ure en drie glase wyn.
Hier is die hele job klaar. Minder as 2 ure en drie glase wyn.
IMG_1013.JPG (79.09 KiB) Viewed 4751 times
Time and tide waits for no man.
User avatar
Saltman
Moderator
Posts: 281
Joined: 04 Apr 2009 16:03
Full Name: Herbie Hellstrom
Nickname: Saltman
Home Town: Durbanville, Western Cape
Current 4x4: Land Rover Discovery Series 3 TDV6 Auto
Land Rover Discovery Series 1 Tdi.
Land Rover Discovery Series II Td5
Home Language: Afrikaans / English / German
Location: Durbanville, Western Cape

Re: Retracting of aerial.

Post by Saltman »

Dankie Vaatjie!

Ek wil net bevestig met jou - met die ekstra skakelaar kan jy dan die lugdraad of ingetrek hou of heeltemal laat uitstrek na jou willekeur?
Ek vra net agv daai simpel half uit - half in posisie. Is dit heeltemal uitgeskakel met jou modifikasie?
Ek neem aan die ignition moet aan wees om die lugdraad se posisie te veander?

Terwyl my radio nou uit is gaan ek die mod sommer nou doen!
Saltman:
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!
User avatar
Vaatjie
Senior Member
Senior Member
Posts: 140
Joined: 16 Apr 2009 20:52
Full Name: Francois Slabbert
Nickname: Faffa
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2006 4.8GL PATROL
Home Language: Afrikaans
Location: Bellville
Been thanked: 1 time

Re: Retracting of aerial.

Post by Vaatjie »

Hello Herbie
Ja jy moet kom kyk hier by my. Werk baie lekker.
Time and tide waits for no man.
User avatar
Vaatjie
Senior Member
Senior Member
Posts: 140
Joined: 16 Apr 2009 20:52
Full Name: Francois Slabbert
Nickname: Faffa
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2006 4.8GL PATROL
Home Language: Afrikaans
Location: Bellville
Been thanked: 1 time

Re: Retracting of aerial.

Post by Vaatjie »

Herrie. Jy moet die swart plastiek inner cover in die wielboog links voor verwyder om by die lugdraad motor te kom. Boud die lugdraad los en vervang die lugdraad gedeelte.
Time and tide waits for no man.
Post Reply

Return to “13. Electrical & Electronics”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 9 guests