Instument ligte

Post Reply
User avatar
gertrossouw@live.com
Junior Member
Junior Member
Posts: 19
Joined: 31 Aug 2013 07:47
Full Name: Gert Rossouw
Nickname: Gert
Home Town: Heidelberg
Current 4x4: Patrol 4.5 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Heidelberg Gauteng
Been thanked: 3 times

Instument ligte

Post by gertrossouw@live.com »

Middag ek het 'n 4.5 Patrol ,1999 220 000 km op . Ek weet nie hoeveelste eienaar is ek nie, die vorige een het 'n klomp k#k instaleer, alerande Nokia "dingetjies" vir sy foon neem ek aan "handsfree" seker van daai tyd. Ek het vir my 'n dvd-nav. sisteem ingesit (self) en seker so 2 skoenbokse vol drade daar uitgehaal, daar was 2 "hansfree" nokia's in. Ek het al die drade ontkoppel en almal getoets, al die deurpanele los gemaak (vir luidsprekers) en die dvd "shuttle" se drade geisoleer. Die dvd sisteem ingesit en als werk 100%. ek het gisteraand agter gekom my instrument ligte werk nie en vanoggend gesien dat die "fuse" geblaas is en blaas sodra ek ligte aansit (nr.15 10A). Die drade van die radio het niks met dit uit te waai so ver ek kan sien en weet nie. Enige raad ? :think: Dan werk my misligte ook nie of is hulle soos die agter ligte (dummy)
User avatar
Chris Skinner
Patrolman
Patrolman
Posts: 852
Joined: 26 Nov 2009 12:58
Full Name: Chris Skinner
Nickname: Chris
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan Patrol 4,8 GRX 2005
Home Language: English
Has thanked: 10 times
Been thanked: 53 times

Re: Instument ligte

Post by Chris Skinner »

Gert, my 2 cents worth - I would try to find where the wires are shorting out causing the fuse to blow. by follwing the wire from the fuse box, if possible. If not possible, one option is to try isolate that wire completely and piggyback on a new one leading direct to the light cluster.
firessafari
Senior Member
Senior Member
Posts: 60
Joined: 12 Oct 2009 14:05
Full Name: Johan van Vuuren
Nickname: Johan
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Safari s/w
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 7 times

Re: Instument ligte

Post by firessafari »

Hallo Gert, Dit wil voorkom asof jy iewers 'n kortsluiting veroorsaak ket, Die meeste voertuie se instrument liggies werk van die van die parkeer ligte se stroombaan af ,so kyk of jou nommerplaat en perkeer ligte werk.indien dit nie werk nie , dan weet jy watter stroombaan dit is, waar jy dan kan gaan kyk is die radio/cd speler se harnas een van die drade kom direk van vanaf die instrument/parkeer ligte se kragdrade af,(dit word gebruik om die radio se liggies te vefdof as jy die ligte aansit.
as dit nie help nie dan sal jy die voertuig se bedradings diagram moet kry en en begin met fout opsporing sterkte.
Johan
User avatar
gertrossouw@live.com
Junior Member
Junior Member
Posts: 19
Joined: 31 Aug 2013 07:47
Full Name: Gert Rossouw
Nickname: Gert
Home Town: Heidelberg
Current 4x4: Patrol 4.5 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Heidelberg Gauteng
Been thanked: 3 times

Re: Instument ligte

Post by gertrossouw@live.com »

Dankie Johan en Chris.

Johan ja die parkeer en agter ligte werk ook nie so ek dink jy is reg, daar was 2 krag drade maar een was in die "cd shuttle" se harnas dan was daar aard, batt en luidspreker drade waar op ek my dvd sisteem gekoppel het gaan als uithaal en kyk die draad wat jy van praat wat die radio verdof as ek ligte aansit is hy in 'n ander harnas of is hy saam met die radio se harnas ? :think:
firessafari
Senior Member
Senior Member
Posts: 60
Joined: 12 Oct 2009 14:05
Full Name: Johan van Vuuren
Nickname: Johan
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Safari s/w
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 7 times

Re: Instument ligte

Post by firessafari »

Gert,
Die liggies se kragdraad is deel van die radio harnas wat in die hoof harnas van die motor ingaan saam met die spreker drade,krag .memory backup en grond draad,alles was aan een plug (oorspronklik) vas watin die radio ingeprop het,geen los drade nie
Johan
User avatar
gertrossouw@live.com
Junior Member
Junior Member
Posts: 19
Joined: 31 Aug 2013 07:47
Full Name: Gert Rossouw
Nickname: Gert
Home Town: Heidelberg
Current 4x4: Patrol 4.5 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Heidelberg Gauteng
Been thanked: 3 times

Re: Instument ligte

Post by gertrossouw@live.com »

Het dit toe so uitgesorteer die 2 batt. 2 acc en die twee aard drade wat uit harnas kom aan mekaar saam met radio gekoppel maar nogsteeds het die "fuse" geblaas. Maar ek het darm die probleem uit gesorteer ,die klamp wat jy gebruik om dvd of radio aan die kante van paneel vas te maak klamp bo op plastiek vas. So die radio aard nie direk aan die raam van die voertuig nie maar sodra ek die skroewe indraai aard die radio aan die voertuig omdat dit op staal inskroef dan blaas die "fuse 15" wat die instrument en parkeer ligte deur loop. So al wat ek gedoen het is plastiek wassers gemaak sodat die raam van die radio nie aan die voertuig se raam kan aard as ek dit vasskroef. :thumbup: :eureka: dankie vir julle raad anders sou ek my hele voertuig "omgedop" het om fout te kry !
firessafari
Senior Member
Senior Member
Posts: 60
Joined: 12 Oct 2009 14:05
Full Name: Johan van Vuuren
Nickname: Johan
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Safari s/w
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 7 times

Re: Instument ligte

Post by firessafari »

Gert,
Dit maak nie vir my sin nie, alle batterye het so ver dit my kennis strek a common earth behalwe as dit 'n 24 volt stelsel is . en wat van jou radio antenna die buitekant of shield is veronderstel on gegrond te wees en wat van as die plastiek wassers uitwerk op 'n bietjie offroading .ek glo nie dit is 'n Nissan ontwerp nie.
skakel my 0825585811
Johan
User avatar
gertrossouw@live.com
Junior Member
Junior Member
Posts: 19
Joined: 31 Aug 2013 07:47
Full Name: Gert Rossouw
Nickname: Gert
Home Town: Heidelberg
Current 4x4: Patrol 4.5 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Heidelberg Gauteng
Been thanked: 3 times

Re: Instument ligte

Post by gertrossouw@live.com »

Johan ek moet bieg en was opgewonde toe ek nie meer 'n "fuse" blaas maar my dvd/radio se beeld het begin vlikker en ek het weer als oop gemaak 'n uur na ek die "oplossing" op die net gesit het. Ek het gesien dat ek 'n blou/grys draad as aard gebruik het maar sodra ek die ligte aansit is daar 11.5 V op maar toe ek dit getoets het vir aard het dit gewys as 'n aard (as die ligte af was natuurlik). So dit was eindelik my probleem en dan is die oorspronklike ligdraad ook nie meer van toepassing die vorige eienaar het 'n elektriese een opgesit so daar was nog 'n paar drade om op te los maar ek het geen aard in die harnas gekry so ek het 'n aard aan die voertuig gekoppel en die keer werk als soos dit moet sonder my plastiek wassers wat ek gedink het is 'n oplossing. Ek gaan jou nr. op my foon sit as jy nie omgee ek sal verseker jou kennis nodig kry. Baie dankie ! Wil maar my voertuig so na as moontlik aan standard hou. Lekker aand !
firessafari
Senior Member
Senior Member
Posts: 60
Joined: 12 Oct 2009 14:05
Full Name: Johan van Vuuren
Nickname: Johan
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Safari s/w
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 7 times

Re: Instument ligte

Post by firessafari »

Gert jy is welkom
Johan
Post Reply

Return to “13. Electrical & Electronics”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 12 guests