Page 1 of 1

spacer on top of the coil

Posted: 20 Jun 2017 21:07
by fransswan
Goeie naand. Ek is frans nuut op die groep. En het n patrol net so rukie terug gekoop. Dit was n 4.2 maar vorige eienaar het hom n lexus in gesit. Ironman suspension wat hom 2duim gelug het. Probleem wat ek nou het is die sump stamp teen diff (pampoen) ek wil hoor kan ek nog 2 duim spacers bo op coil sit. En wat gaan ek nog by moet verander. Kan nie eens waag om op n sypaadjie te klim sonder dat sump klap nie.

Wat anders kan ek doen.

Re: spacer on top of the coil

Posted: 20 Jun 2017 21:21
by petrol
Hello en welkom.
Gaan dalk eerder n ander sump moet laat maak wat dan die dif mis.

Re: spacer on top of the coil

Posted: 20 Jun 2017 21:34
by fransswan
petrol wrote:Hello en welkom.
Gaan dalk eerder n ander sump moet laat maak wat dan die dif mis.
Danki. Sal more dit ook uitvind. Hier in brits is daar ma min plekke wat hulp en regte raad kan gee. As die sump verander hoe werk sy pickup tans gaan hy. Redelik ver onder toe en ongelukig waar dif is. Kan hy ook verander word

Re: spacer on top of the coil

Posted: 21 Jun 2017 05:22
by Peter Connan
Welkom Frans

Nee, die diff kan nie verander word nie.

As daar 'n plaaslikke tak van Silverton Radiators op die dorp is, sou ek daar gaan aanklop oor die sump.

Jy kan seker spacers onder die coils sit, maar jy moet seker maak dat jy soortgelyke spacers ook onder die bump-stops sit.

Re: spacer on top of the coil

Posted: 21 Jun 2017 08:35
by fransswan
Peter Connan wrote:Welkom Frans

Nee, die diff kan nie verander word nie.

As daar 'n plaaslikke tak van Silverton Radiators op die dorp is, sou ek daar gaan aanklop oor die sump.

Jy kan seker spacers onder die coils sit, maar jy moet seker maak dat jy soortgelyke spacers ook onder die bump-stops sit.
More. Hoekom sit jul die spacer onder die coil?
Is daar specifieke rede vir dit. Ek maar nuut. My jeep sin is bo die coil(maar dan ook hy is baie ligter as patrol)
Danki vir raad. Maar het jy foto van die spacer wat onder in pas of grotes vir die ingeneering winkel of koop jy die spacers.

Re: spacer on top of the coil

Posted: 21 Jun 2017 16:06
by Kagiso II
Hier is Springs is n ou wat spes op Lexus enjins .. Hy doen onder andere daai sump verandering wat maak dat hy uit die pampoen se pad is ..
Ek sal sy nommer vir jou kry

Re: spacer on top of the coil

Posted: 21 Jun 2017 18:30
by Peter Connan
Onder/bo/whatever.

Bo is seker makliker.