Page 2 of 2

Re: Suspension for Dune Challenge

Posted: 26 Feb 2017 07:04
by Michael
Welkom Lyon

Hier is baie slim manne hier op die forum en die raad is gratis :lol:

A 2" lift is all that is needed in my opinion and believe me your car will not bokspring if you fit a good brand.
Josh fitted a 2" OME on his 3.0 and said it deove better than with the factory shocks and coils.

Get a price from David like Tinus said, its a good provin brand in Australia and you will not be sorry.......its a worth it upgrade.

Re: Suspension for Dune Challenge

Posted: 26 Feb 2017 08:42
by SJC
Tinus lotz wrote:Dawid sells the dobinsons from Australia for 2200 per shock from standard to 3 inch lift same price
Verkoop hy net die shocks of ook ander suspension komponente?

Re: Suspension for Dune Challenge

Posted: 26 Feb 2017 12:38
by Tinus lotz
SJC wrote:
Tinus lotz wrote:Dawid sells the dobinsons from Australia for 2200 per shock from standard to 3 inch lift same price
Verkoop hy net die shocks of ook ander suspension komponente?
Nee alles hy voer dit in van aus af per order vat n week

Re: Suspension for Dune Challenge

Posted: 26 Feb 2017 12:55
by Tinus lotz
Fanus jou pomp staan nou al lank in die ry jy moet eers krag maak....mind you dan ga daai marie biscuits heeltyd spin..... :lol: :biggrin:

Re: Suspension for Dune Challenge

Posted: 26 Feb 2017 15:57
by Michael
Tinus lotz wrote:Fanus jou pomp staan nou al lank in die ry jy moet eers krag maak....mind you dan ga daai marie biscuits heeltyd spin..... :lol: :biggrin:
ha ha ja is nogals waar, een van die bakkies wat by my was het ook sulke maries opgehad....... hulle wil net spin om die draaie :layrubber:

Re: Suspension for Dune Challenge

Posted: 26 Feb 2017 16:05
by SJC
Michael wrote:
Tinus lotz wrote:Fanus jou pomp staan nou al lank in die ry jy moet eers krag maak....mind you dan ga daai marie biscuits heeltyd spin..... :lol: :biggrin:
ha ha ja is nogals waar, een van die bakkies wat by my was het ook sulke maries opgehad....... hulle wil net spin om die draaie :layrubber:
Min mense weet van 255/85r16's....Het daai bakkie nie miskien 235/85's gehad nie? Dink die 4.2 bakkies het oorspronklik met hierdie size uitgekom.

Terug by suspension.
Het n stel coilsprings in die hande gekry (moet nog kry), om voor in te sit. Dink dis 2" lift.
Moet dan net plan maak om agter bietjie te lig....

Re: Suspension for Dune Challenge

Posted: 28 Feb 2017 10:34
by Lyon
Dankie!!!!

Sien daar is 'n moerse lekker trip na Boegoeberg, sou ideal wees maar dan in DRC.

Mooi dag

Lyon

Re: Suspension for Dune Challenge

Posted: 28 Feb 2017 10:52
by Lyon
Op 'n ander punt. Wie is David en waar kry ek hom in die hande? :oldtimer:

Re: Suspension for Dune Challenge

Posted: 28 Feb 2017 17:00
by Tinus lotz
Hy het n patrol scapyard in warmbad hier is sy no 08drie49915agt agt