Ek dink die punt van die oefening is om juis te leer waar jou model (met sy mods) se 'tipping point' is.offroadbiker wrote:Ek sal die een skip dankie
Gaan een "moose" probleem he as ek moet uitswaai
Dit is vir driver skill en 'knowing your car'.
Ek verwag VERSEKER nie om die beste hier te vaar nie, maar om my kar beter te leer ken.