Page 3 of 4

Re: GQ brake pads

Posted: 21 Oct 2016 07:40
by Marino4x4
My 4.5 GL has ABS. :thumbup:

Re: GQ brake pads

Posted: 10 Nov 2016 14:00
by Grant
Dirk,

The problem you will have with the GQ brakes is as follows,

The correct brake pads to order from power brakes is Safari pads. As this was the first series of Patols they did borrow a number of parts from the Safari. With all the extra accessories as compared to a Safari, the brakes were never the best. The master cylinder was replaced just before you bought it fro me and was fitted by GTECH.

With the larger tyres and extras on the Patrol, the brakes were going to be the weakest link but were adequate. Your petrol patrol did not have all the extras and hence the brakes would be better.

Re: GQ brake pads

Posted: 29 Dec 2016 23:03
by SJC
Michael wrote:Dirk, as far as I know you can only get those anti rattle kits from Nissan. You will not regret fitting Ferodo, I anstalled them front and rear a while back and my abs actually kicks in with the 33" tyres so I am very impressed.
Kry mens ferrodos sommer by midas?
My bakkie se briekskoene is gedaan...

Ps, hierdie korrekte ferodo part nommer: FDB1455-PLA?

Re: GQ brake pads

Posted: 03 Jan 2017 06:32
by Michael
SJC wrote:Kry mens ferrodos sommer by midas?
My bakkie se briekskoene is gedaan...

Ps, hierdie korrekte ferodo part nommer: FDB1455-PLA?
Ek neem aan jy praat van jou agter remme, daai part nommer is agter blokkies vir die stasiewa.
Jou bakkie vat dromme en skoene agter, maar ek glo nie jy gaan dit oor die toonbank kan kop by Midas nie.
Jou beste opsie gaan wees om die skoene en dromme in te stuur na n "break & clutch rebonding" plek dat hulle dit vir jou oor doen :thumbup:

Re: GQ brake pads

Posted: 03 Jan 2017 08:12
by SJC
Nee ek praat van die voorste pads...

Re: GQ brake pads

Posted: 03 Jan 2017 09:33
by Michael
Ek is nie seker van die bakkie nie, maar ek glo die voorste pads is dieselfde as die stasiewa sin
Ferodo FDB1577

Hier is n thread wat Cedric gemaak het met baie info Brake Pads

Re: GQ brake pads

Posted: 04 Jan 2017 13:03
by SJC
Die bakkie vat ook fdb1577.
Hulle het eers fdb4229 vir my gegee, regte nommer volgens hulle manual. Maar was te klein...

R778 vir die pads by midas gewees. :thumbup:

Re: GQ brake pads

Posted: 04 Jan 2017 17:44
by Peter Connan
Ek het al vir 'n ou by 'n spares shop gese hy moet my die tweede ding gee, die een wat hy my sou gegee het nadat ek terruggekom het met die verkeerde een wat hy my die eerste keer gegee het....

Re: GQ brake pads

Posted: 04 Jan 2017 19:39
by SJC
Peter Connan wrote:Ek het al vir 'n ou by 'n spares shop gese hy moet my die tweede ding gee, die een wat hy my sou gegee het nadat ek terruggekom het met die verkeerde een wat hy my die eerste keer gegee het....
Dis n goeie plan.. :rolling:

Re: GQ brake pads

Posted: 05 Jan 2017 05:30
by Michael
Ha ha Peter, ja dis nogals n plan