Page 7 of 7

Re: Patrol Pickup - Suspension lift options.

Posted: 17 Dec 2016 06:17
by Peter Connan
Watter Bilsteins is daai. Van hulle reekse kan gediens word, wat beteken dat jy teoreties nooit weer skokbrekers sal hoef te koop nie.

:mytwocents:

Re: Patrol Pickup - Suspension lift options.

Posted: 17 Dec 2016 08:14
by SJC
Peter Connan wrote:Watter Bilsteins is daai. Van hulle reekse kan gediens word, wat beteken dat jy teoreties nooit weer skokbrekers sal hoef te koop nie.

:mytwocents:
B6 - 4600

Re: Patrol Pickup - Suspension lift options.

Posted: 17 Dec 2016 17:58
by Peter Connan
Dit lyk my hulle is nie diensbaar nie, maar tussen daai drie dink ek dis nog steeds die beste waarde.

Maar dit help nog nie vir jou eintlikke probleem nie, tensy jy intussen ander probleme bygekry het nie?

Re: Patrol Pickup - Suspension lift options.

Posted: 17 Dec 2016 23:55
by SJC
Peter Connan wrote:
Maar dit help nog nie vir jou eintlikke probleem nie, tensy jy intussen ander probleme bygekry het nie?
:think:

Re: Patrol Pickup - Suspension lift options.

Posted: 18 Dec 2016 17:53
by Peter Connan
Shocks doen niks aan ry-hoogte nie.

Re: Patrol Pickup - Suspension lift options.

Posted: 18 Dec 2016 22:28
by SJC
My shocks is gedaan....
Maar ja, die vere gaan ook een of ander tyd vervang moet word...