Oom Mac,Kagiso II wrote:-- Hasrtseer CAMIL maak nie vir Patrol shocks nie :-(
Mag ek maar n klip innie bos gooi? Wel ek gaan!!
Ek het n persoonlike friend wat n stel CAMILS kan maak vir die Patrol. Hy gaan net die kar nodig he vir 2 dae.
PM my dan stuur ek sy nr.
Groetnis,
Andre