Leaning suspension

User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3452
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: Leaning suspension

Post by Kagiso II »

nou die dom oom ook n slimding kwytraak: Daai suspensies van EFS; OME; TJM: IRON MAN kom mos in stelle -- daar annerkant by hulle se fabriek maak huille kwansuis verskikllende diktes en "gewigte" van die suspenssies .. nou kom die apie by die poskantopor of trein of skip of selfs by die fabriek al - - en dan mix-op hulle 'n 38Kg stel met 'n 60Kg stel en jykry die onpaar - en jou waen lê skjuins :rolleyes:

As jy daai stelle se links en regs omruil .. hang hy dan nog na dieselle kant toe?

TERLOOPS - Tommi - hukkom het jy van EFS na TJM oorgeslaan? Hoe het EFS hom gedra?
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: Leaning suspension

Post by Tommie »

Oom Mack.

Ek het al voorheen met ander geleentheid geskryf op die forum, oor my ongelukkigheid met efs se diens. Kallie wat die susspensie invoer het dinge belowe wat glad nie gebeur het nie, en Lynx 4x4 het die susspensie probeer installeer maar hulle moet hulle maar eerder bepaal,om voor en agter buffers te maak, en dan ook laat met hulle beloftes en swak diens te wees. Hulle het byvoorbeeld glad nie die "panhardrods" verleng nie, en ook nie die briek pype en "breather pipes" nie. Dit alles was aan my uit gewys deur Grootseun en Grant. Die gevolgtrekking dat ek vir Kallie in gekry het om die probleme te sort, en dit het ook nie gebeur nie. Oom ek dink dat efs goeie kwaliteit susspensie is, maar soos meeste van die dinge in ons mooi land is na verkoop diens blykbaar nie in hulle woordeskat nie.

Jorrie, ja ons is nou so te se klaar met Yster eke sal later vandag n "update doen op sy rubriek.

Groete
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: Leaning suspension

Post by Tommie »

Jammer Oom,.

Die rede hoekom ek na tjm gegaan het, was dat hulle vir my die spacers kon voorsien, en eke my gat op n krul getrek het en net besluit het dat ek nie meer vir Kallie van efs se lee beloftes wou luister nie.

Hoop dit maak sin?
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3452
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: Leaning suspension

Post by Kagiso II »

Thanx Tomma - hukkom oompie vra -- ek het EFS via SAFARI CENTRE oppi Prado laat sit -- OVERATETD as jy my vra, en ek is nou spyrt dat ek nie by CAMIL gebly het nie -- DUUR frigging les gewees, en kannie omgedraai wrod nie
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
jan.dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 206
Joined: 08 Jun 2011 11:43
Full Name: Jannie Du Plessis
Nickname: Jannie
Home Town: Hermanus
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 28 times
Been thanked: 12 times

Re: Leaning suspension

Post by jan.dup »

My 4.8 het ook na regs geleun - OME se regter coil is effe dikker/stywer as die linkerkanste een - blykbaar omdat die spaarwiel aan die regterkant sit. Na ondersoek het ons gesien dat die 2 kante se coils omgeriul was, met regs links en links regs. Ek het dit toe laat oordoen met die regte coils aan die regte kant en dit het 'n verbetering tot gevolg gehad maar dis nog nie 100% nie. Dis nou nie meer so opsigtelik dat dit enigsins pla nie.
petrol
Senior Member
Senior Member
Posts: 172
Joined: 26 Nov 2012 19:14
Full Name: Martin Koorts
Nickname: Martin
Home Town: Centurion
Current 4x4: 2000 Patrol 4.5 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 5 times
Been thanked: 14 times

Re: Leaning suspension

Post by petrol »

Uiteindelik is my patrol se suspensie nou 98% reg. Die grootste sondebok was die agterste stabeliser, as die kar aan die regterkant opgelig word sodat hy mooi gelyk staan met die stabeliser net aan die regterkan los dan was sy vasmaak plek so 32mm hoer as wat die stabeliser was. Ek het toe spacers bo op die rod gesit waar hy teen die chassis vas maak en probleem amper opgelos.
Wat die res van die verskil gemaak het was die pannards, myne was redelik styf en vas met bietjie roes en modder binne waar dit vasmaak, het hulle afgehaal en mooi skoon gemaak, dit het ook n groot verskil gemaak.

Aangesien myne n 50mm lift het moet ek eintlik langer pannards kry dit dink ek en hoop ek is die laaste 2% wat nog kort.
User avatar
marakasmalan
Senior Member
Senior Member
Posts: 321
Joined: 20 Oct 2010 17:22
Full Name: Marnus Malan
Nickname: marakasmalan
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: '94 Patrol SGL
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 4 times
Been thanked: 16 times

Re: Leaning suspension

Post by marakasmalan »

Die trollies moet na regs lê sovêr ek weet, nie oor die spaarwiel nie, maar oor die torque effek. Belangrik om te besef LK en RK se kronkelvere is nie dieselfde nie.

Maar net so belangrik is die aspekte soos breather pype, panhard lengtes etc.
User avatar
Grant
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1269
Joined: 29 Apr 2009 14:52
Full Name: Francis
Nickname: Grant
Home Town: Rosendal
Current 4x4: 2020 70 Series V8 LC
Hilux 2,4 4x4 SC Dakar
Home Language: English
Location: Eastern Free State
Has thanked: 3 times
Been thanked: 25 times

Re: Leaning suspension

Post by Grant »

petrol wrote:Hello almal

Ek het n 4.5 grx 2000 model met 185000 km wat na regs hang. Die voertuig het ook geen additionele toebehore nie en die sub petrol tank is ook leeg.
Voor is die regterkant 3cm laer as die linkerkant en agter is die regterkant 2.5 cm laer as die linkerkant.
Dit is nou met standaard vere en skokbrekers.

Ek het gedink dit is die vere wat klaar is en besluit toe om dit te vervang met ironman se performance stel vere en skokbrekers.

Dit het die voertuig se hang na regs so kleinbietjie verbeter.
Die verskil is nou 2.5 cm voor en 2 cm agter.

Die voertuig staan nou al vir amper twee weke by autoquip in Centurion waar die stelsel geinstaller was.(het hom vandag weer gaan haal)

Christo van ironman is raadop.


Is daar enigiemand wat n soortgelyke probleem gehaad het of enige advies sal gaaf wees.

Groete
Martin


Martin,

It often happens with lifts and that is the reason for what they call trim pack/spacers. They come in 10mm, 20, mm 30 mm and 50 mm and are used to level out the vehicle.

Example is that you might have a drawer system with more weight on one side or even a winch that has moree of its weight toward one side.

Call 4x4 megaworld or TJM HQ, and they can assist.

http://www.expeditionexchange.com/ome/indexsprings.php
Attachments
Trim Packer.jpg
Trim Packer.jpg (6.2 KiB) Viewed 5602 times
V8 Power

You can't expect to be old and wise
if you were never young and crazy
Clem
Patrolman
Patrolman
Posts: 902
Joined: 19 Jun 2013 15:16
Full Name: Clem Daniel
Nickname: Clem
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: Patrol 4.8
Home Language: English
Has thanked: 35 times
Been thanked: 37 times

Re: Leaning suspension

Post by Clem »

For what it is worth, I was looking at my vehicle the other day and it seemed to me that when it was empty the right-hand side (driver's side) stood slightly higher than the left-hand side. I did not pay any more attention to it as I know that Land Rover often used to do this with vehicles so that they would sit perfectly level with an 90 kg (70 kg?) driver in the seat. I can check if it really matters terribly much to anybody – I can use a measuring tape to measure from the floor to the wheel arch top centre on each side in the front.
petrol
Senior Member
Senior Member
Posts: 172
Joined: 26 Nov 2012 19:14
Full Name: Martin Koorts
Nickname: Martin
Home Town: Centurion
Current 4x4: 2000 Patrol 4.5 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 5 times
Been thanked: 14 times

Re: Leaning suspension

Post by petrol »

Tx Grant
I actually have trim packs from ironman but did not want to fit them until I know what is causing it to lean more than an inch to the right.
After the stabeliser bar and cleaning of the pannard connection points it is only leaning 7 mm to the right and no roof rack, drawers or anything else only 50mm lift on my trol
Post Reply

Return to “12. Suspension, Steering & Brakes”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 10 guests