Hallo!
Ek het die naweek gespandeer in, op langs en onder die Pat. Alles vasgemaak wat los was, rattles probeer vind ens.
Ek het hom nou maar so week, en het al so 2000km afgele. Daar was nog altyd n paar geluide wat van die onderkant afgekom het - een vir een het ek hulle stil gekry. Baffle plates het gerattle, en die RH leading arm se voorste bout was heel los.
Daar is nogsteeds n geluid of 2. Dit klink vir my of dit heel random gebeur - nie as ek iets spesifieks met die kar doen nie. Dis n clunk, en ek kan dit voel deur my voete.
Ek weet julle sal nie regtig weet wat dit is sonder om self te kyk nie, maar ek wonder of dit die moeite werd is om nuwe coils te installeer.( Die bushees lyk nog almal ok ). Ek kyk na Ironmans. Die vorige eienaar het TJM XGS skokke ingesit, maar die vere is nog oorspronklik ie 1995, 170000km.
Is dit die R5000 werd?
Thanks
Noisy Suspension
-
- Patrolman
- Posts: 609
- Joined: 01 Feb 2010 07:42
- Full Name: Andries
- Nickname: None
- Home Town: Pretoorsdorp
- Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 28 times
- Been thanked: 38 times
Re: Noisy Suspension
My wa is nog baie standaard en ek kyk ook na nuwe skokbrekers en vere vir n ekstra bietjiedaglig onder die wa. Op die oomblik le die Koni's vir my nader aan die hart omdat dit vestelbaar is en ook goeie naam het. Ek het nog glad begin prys nie maar ek sal heelwaarskynlik OME bo TJM verkies, ek voel ek het n bloutjie geloop met my stuur demper wat ek gekry het. het glad nie n opinie oor Ironman nie.
- G-MAN
- Patrolman 1000+
- Posts: 1097
- Joined: 02 May 2009 19:50
- Full Name: A.G.HOLMES
- Nickname: G-MAN
- Home Town: Cape Town, Noordhoek
- Current 4x4: PATROL 4.8 GRX 2008, PATROL 4.8 GRX 2007, PATROL 4.8 GRX 2006, Defender 90 2.8i...
- Home Language: Engels
- Location: Cape Town, Noordhoek.
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 9 times
Re: Noisy Suspension
Hi, as jy Ironman kry, foamcell shocks en nie nitrogas nie!
Sucks Gas and Hauls Ass!
- Tony
- Senior Member
- Posts: 316
- Joined: 06 Feb 2010 14:58
- Full Name: Antonio Barone
- Nickname: Tony
- Home Town: Greyton - W/Cape
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8 GRX
- Home Language: English
- Been thanked: 40 times
Re: Noisy Suspension
Ek het so 'n jaar en 'n half gelede Ironman performance coils met gas shocks ingesit. Hoekom se jy foam cell en nie gas nie?? My Troll het om en by 125 000km op die standaard suspensie gery, en toe ek hom gekoop het, was hy op 118 000km so ek het nie baie met die "original suspension" gery. Die voor kant het gesak, en dis hoekom ek begin na aftermarket suspensie te kyk.
Hy ry baie lekker nou, maar 'n mens dink altyd wat die verskil tussen die verskillende shocks is, en ook tussen die ander en duurder produkte. Ek het nog nie van 'n soort "shootout" op die selfde voertuig model en verskillende suspensie tiepe. Dan kan 'n ou goed besluit as OME R 7000.00 beter as Ironman eintlik is of nie!!
Hy ry baie lekker nou, maar 'n mens dink altyd wat die verskil tussen die verskillende shocks is, en ook tussen die ander en duurder produkte. Ek het nog nie van 'n soort "shootout" op die selfde voertuig model en verskillende suspensie tiepe. Dan kan 'n ou goed besluit as OME R 7000.00 beter as Ironman eintlik is of nie!!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 14 guests