Wheel studs

AndriesS
Patrolman
Patrolman
Posts: 609
Joined: 01 Feb 2010 07:42
Full Name: Andries
Nickname: None
Home Town: Pretoorsdorp
Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 28 times
Been thanked: 38 times

Wheel studs

Post by AndriesS »

Last night for the first time in my life I had the misfortune of getting a wheel stud completely stuffed. I personally fitted the wheel and very sure none of the nuts got cross threaded but alas I now have to replace a stud. Do anyone know if I can do it without removing the disk from the hub? I would not like to disturb the wheel bearing ? and what is the patrol's thread picth 1.25mm?
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Wheel studs

Post by JG Shields »

Andries, kontak vir Dennis (Mayhem op die forum) op 0834151291. Jy sal sy detail ook kry onder "my Business" op die forum. Hy ken die aste uit sy kop uit en sal jou kan help. As ek reg onthou vanaf die keer wat ek en hy my diffs geruil het, behoort jy die studd te kan ruil sonder on die die sy-as uit te trek.
Patrol fan!
AndriesS
Patrolman
Patrolman
Posts: 609
Joined: 01 Feb 2010 07:42
Full Name: Andries
Nickname: None
Home Town: Pretoorsdorp
Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 28 times
Been thanked: 38 times

Re: Wheel studs

Post by AndriesS »

Ek dink darem nie ek het nodig om die as uit te trek nie,maar sal die hub en wheel bearing moet losmaak. Anders kan ek dalk regkom deur die caliper aftehael en dan die disk los te maak van die hub insitu. Hoeplik is daar genoeg plek agter die hub dat die disk net ver genoeg kan beweeg om die stud uit te hael.
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: Wheel studs

Post by tour de frans »

Johndough,ek kan nie onthou of net die caliper se afhaal sal help om die stud by te kom nie,maar op die ergste gaan jy die wheel bearings pla om die hub met disk en al af te haal.Die sy-as kan bly.Die draad is 1.25 pitch.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: Wheel studs

Post by tour de frans »

O Ja,onthou net as jy die freewheel hub afhaal om die circlip op die sy-as ook af te haal voor die hub sal afkom.
Cheers
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
AndriesS
Patrolman
Patrolman
Posts: 609
Joined: 01 Feb 2010 07:42
Full Name: Andries
Nickname: None
Home Town: Pretoorsdorp
Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 28 times
Been thanked: 38 times

Re: Wheel studs

Post by AndriesS »

dankie, hopelik kan ek teen more dit doen en verslag lewer. vir nou gaan ek maar Nissan kry om n stud te bestel, ek het nie tyd om na een van die beter nut en bolts plekke te gaan om een te kry nie. Ek wil ook sommer n tap kry net om al die nuts skoon te maak. -
vir die leek sou daai sin nou iets anders beteken het
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 93 times

Re: Wheel studs

Post by Herrie »

:rolling: :rolling: - warm of koue water?
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: Wheel studs

Post by tour de frans »

Jy bedoel seker n "die-nut",vir die studs.En ja die agente moet maar help,die local supliers sal nie sommer he nie.
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3453
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: Wheel studs

Post by Kagiso II »

Scrapyard - issi selle assi HardBody s'n - en sit ook dieselle in - en pitch is ook 1,25 ... dan kan jy ook sommer sien hoe sit hy - EN jy kan al 6 koop vir een van nissan se prys [dan het jy spare vir inni bos]
Daar is 'n rede hoekom ene gaan - en dan is almal op daai vlak van metaalveroudering. Vervang die 'culprit' maar ry spares saam as jy BUNDUBOS toe gaan

Ginile het twee races v'loor van studs wat met hom gebreek het - en oom Hannes het ook - twee wat ek kan onthou van ...
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 93 times

Re: Wheel studs

Post by Herrie »

Frans, Andries wil die skroefdraad binne in die nut skoon maak.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Post Reply

Return to “12. Suspension, Steering & Brakes”

Who is online

Users browsing this forum: Ahrefs [Bot] and 5 guests