Page 1 of 1

Die ou groot deur klap en kraak!!!

Posted: 14 Mar 2017 14:54
by Ds J
Patrol is maar net koning! Ons het al ongeveer 600-650km slegte grondpad gery en hy bly die gunsteling.

Maar die groot agterste deur se skarnier klap (3× klak) tot hy toe is en die skarniere kort beslis bietjie ghries. Is daar 'n maklike manier om die skarniere deeglik te versien of moet ek alles afhaal en losbout?

Re: Die ou groot deur klap en kraak!!!

Posted: 14 Mar 2017 21:16
by SJC
Dis gewoonlik hierdie skanier (aan regter kant) wat die "klap" veroorsaak.
Myne doen dit ook. (het nog nie sover gekom om dit reg te maak nie)...
6852b6ad.jpg
6852b6ad.jpg (66.09 KiB) Viewed 3685 times
Hier is 'n "thread" op die aussie patrol forum oor hoe om dit reg te maak...
http://www.patrol4x4.com/forum/diy-modi ... fix-71595/

(Sal dit eendag probeer.... maar om eerlik te wees dit pla my nie meer nie)...

Re: Die ou groot deur klap en kraak!!!

Posted: 14 Mar 2017 21:29
by Wilkie
Baie maklik om reg te maak....sit net die volume hoer tot hy ophou raas :rolling: :rolling: :rolling:

Re: Die ou groot deur klap en kraak!!!

Posted: 15 Mar 2017 06:59
by AndriesS
Ek vermoed die klapgeluid kom eintlik van die deur "stay / stop". die groot deur het n ander tipe as die gewone deure en as hy lank droog loop dan kry van die rollers in die stay n flat spots en as hy eers so is kan jy kan hom skoonmaak en grease hy gaan maar altyd lawaai. Ek dink jy kan hom eintlik afhael , daar is mos die locking stay aan die onder kant, so as hy baie pla sal ek hom eers uithael en n beter een soek.

Re: Die ou groot deur klap en kraak!!!

Posted: 15 Mar 2017 08:34
by ricster
Many years back, mine did exactly the same. It was the spot weld that holds that arm thingy in place that broke off. I'll have to check my back door to try remember exactly what I did, but If i'm not mistaken, I simply drilled out the spot weld and fixed it with a small nut and bolt. Its been working perfect now for many years. I'll check it tonight and get back to you.

Re: Die ou groot deur klap en kraak!!!

Posted: 15 Mar 2017 08:45
by SCUBA Patrol
Hmmm is dit wat die gekraak maak, geen beslis myne regsien, darem nie 'n groot koste korreksie nie..

Re: Die ou groot deur klap en kraak!!!

Posted: 15 Mar 2017 09:10
by ricster
Yeah ....costs nothing to repair, and the silence thereafter is awesome...haha