SJC..... hmmmm actually the black flares do look good !!....


Daai is nie myne nie, wys net hoe die rooi gu sou lyk met swart flares.Wilkie wrote:SJC daai rooi monster lyk goed ....arme "plat anna" kry seker lekker skaam langs hom
Ian great job ,lyk blerrrie goed.......moet myne ook doen
Jy's welkom. Maar ek is mos nie sharp verf persoon nie. Die bumper het mooi uitgekom. Maar dink dit was meer luck... :)SJC wrote:Dink ek sal Ian moet inspan om die flares vir my swart te verf...![]()
WWW
Kom maak 'n draai. Het nog 'n paar spaar clips, en ek kan deesdae in 'n paar minute die goed vervang... Practice makes perfect... :)Nissan KingCab wrote:So baie detail! Dankie vir die post, ek glo daar is 'n paar ouens wat sal baat met die inligting.
Ek is een van hulle, een van my flares op agterdeur hang nog net aan 1 of 2 clips.
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests