Page 1 of 1

Patrol voorsitplekke

Posted: 26 Jan 2016 11:52
by roelf prinsloo
Ek wonder of daar nie n beter plan is met die voorsitplekke se agerkant paneel met die sakkies op om dit in plek te hou nie. Die plastiek knippies is almal een oor af en die wat ek te koop kry is te kort.Ek dink nie daar is n groot genoeg oppervlakte om dit te plak nie. IS daar dalk iemand met n plan. Dit sal dit hoog op prys stel en wil dit graag netjies doen.

Re: Patrol voorsitplekke

Posted: 26 Jan 2016 14:33
by Tinus lotz
Ek het canvas covers oor myne so ek sien nie meer daai sakke nie . Plak n foto dat ons kan sien?