Page 8 of 8

Re: low range gears

Posted: 01 Apr 2018 22:51
by Tinus lotz
Hulle is in Bots dis 75%

Re: low range gears

Posted: 01 Apr 2018 23:22
by hugejp
:bravo:

Baie COOL!

Ek soek...

Re: low range gears

Posted: 03 Apr 2018 14:01
by Stefaansie
Reenen wrote: 21 Mar 2018 20:16
Stefaansie wrote: 21 Mar 2018 09:22
Reenen wrote: 21 Mar 2018 04:01 Nie patrol nie, maar ek is besig om n bietjie stadiger ratte in my W123 300D platkar in te sit.
Net ter verduidelikking, n stock safari het omtrent n 35:1 ratio in 1ste low, met sy 4.88 difs.
My merc kry nou 348:1... dit is 10 keer stadiger as my safari. En 37" bande...
Ek was baie lui met wiskunde op skool, maar, daai klink vir my na n 100 keer stadiger. Of is ek verkeerd?
Jy was lui ja, en verkeerd.
35x10 is 350:1
:blonde: :blonde: :blonde:

Darem sien ek nou my fout. Ek het gedink aan die normale 3.481:1 (wat wel 100 keer stadiger sal wees)

Dalk was ek nie lui nie, my gedagtes was dalk net nie lekker by nie... :rolling:

Re: low range gears

Posted: 16 Oct 2018 09:38
by HUNTER
More manne wat kon julle toe reel met die reduction gears of is die invoer maar my voorland? ek het n 4.2 Bakkie

Re: low range gears

Posted: 16 Oct 2018 15:57
by Peter Connan
Ek wag vir iemand om vir my 'n stel standaard ratte te leen om die materiaal en hardheid te bepaal.

JP????

Re: low range gears

Posted: 16 Oct 2018 17:43
by hugejp
:imsorry:

Die ratkas en transfer sit agter in my diesel...

Moet dit net vir jou bring.

Re: low range gears

Posted: 16 Oct 2018 20:10
by Peter Connan
Sal dit waardeer as jy iemand kan kry om die ratte uit te strip, want ek het nie die nodige gereedskap of plek nie.

Re: low range gears

Posted: 16 Oct 2018 23:23
by Mystical_Beast
Hi Peter
You could try Broadway Heat Treatment to do material analysis and hardness test.

Cost around R 385 excl.

Take around 5 minutes.

I would suspect EN 36 B and a hardness of around 55 to 58 Hrc is what you will find.
That would be a pretty safe material to use.

However EN 24 would be an option is they wanted to use a better alloy. But at a lower hardness spec.

Personally I would use the former.

Re: low range gears

Posted: 13 Sep 2019 07:43
by davidvdm
I got to run the Sani yesterday for the first time with it's dual TC's. My crawler gearing in action