Page 6 of 6

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 03 Dec 2016 06:53
by gupster
That clutch and pressure plate look ok to me too, however those fingers look like they are a little flat. All very hard to judge from a photo. When my clutch and pressure plate were removed they looked fine to me.What those Tanzanians did, was throw the pressure plate forcibly onto the ground multiple times and slowly the bits of hardened mud came out and the fingers were able to noticeably return. I was horrified at the process but had to leave it in their hands as they assured me it was what they always do. The hardened mud was quite thin but it lies at the base of the fingers, not able to be seen, and effectively prevents the proper function of pressure on the clutch plate

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 03 Dec 2016 10:09
by Alex Roux
My kop was nooit geleer om meganies te dink nie, maar na hierdie twee videos verstaan ek dit beter.
Eintlik nie baie ingewikkeld nie.





Ek het wel nog bietjie lewe in die clutch plaat oorgehad, maar omdat die pressure plate collapse het, stoot dit nie meer die clutch plate teen aan die flywheel nie. Om dan so deur friction vas te kom laat die ratkas kan saam draai nie. So die twee bly staan los. Kar ref, en geen ratte nie.

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 03 Dec 2016 23:20
by petrol
Bly om te hoor dat jou voertuig weer reg is en nie te groot skade nie.
Dit klink my ek was toe reg oor die te vinnig afkoel in die water.
Het jou ratkas nie al sy rubber proppe op nie, hoekom sou daar so baie water by die koppelaar gekom het of het hy lank in water gestaan dat maar mettertyd ingesyfer het

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 04 Dec 2016 07:15
by Alex Roux
Jy was inderdaad reg oor die pressue plate vingers.

Ek glo nie daar het water ingekom nie.
Alles lyk mooi toe maar sal seker maak hiervan.

As daar ingekom het, dink ek jie dit was noodwendig genoeg om dit vinnig af te kon koel nie. Dws 'n stadige lekkasie.
Ek weet nie hoe vinnig dit kon afkoel sonder deursfyfering nie, maar is nogsteeds 'n moontlike faktor.

Die pressure plat het ge collapse. Daar is seker meer as een bydraende faktor daarvoor.

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 04 Dec 2016 12:51
by petrol
Ok, omtrent n riddle.

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 05 Dec 2016 07:31
by Wilkie
Hi Alex....jong jy kan nie sommer n pressure plate over heat nie behalwe as jou koppelaar gly en dan so baie dat dit sal duidelike merke op albei koppelaar en drukplaat en dan sal jy eerste n gebroke koppelaar plaat kry
Ek dink die speling tussen release bearing en drukplaat is te min en elke keer wat jy die koppelaar pedal getrap het het die vingers gestrain en met die jare se gebruik het dit uit eindelik gegroet......en glo my dit is een van die mees common ste probleme wat daar is met convertions.... :mytwocents: :mytwocents: