Page 2 of 2

Re: GQ front locker

Posted: 19 Feb 2016 11:34
by Wilkie
Peter sorry hulle noem dit die X-TRAC diffs :salute: :salute:

Re: GQ front locker

Posted: 19 Feb 2016 16:01
by Peter Connan
Wilkie, ons dryf no OT, maar van wat ek kan sien is daai net 'n LSD, alhoewel 'n baie grand verstelbare een, maar ek sien geen teken van 'n sluit-funksie nie.

Die Fortuner se middle-diff is 'n Torsen-tipe LSD wat kan sluit so die tegnologie bestaan, maar ek weet nie of mens een kan koop vir 'n Patrol nie.

Dirk, bel vir Ronald Hairbottle, kry 'n reference by iemand aan wie hy een verkoop het, en hoor of jy saam die ou vir 'n toetsrit kan gaan. Ek het so gemaak, en het glad nie van die diff gehou nie.

Ek het al gewonder of mens nie twee diffs by David kan koop en die locker uit die agter-diff in die voor-dif kan inbou nie...

Re: GQ front locker

Posted: 19 Feb 2016 19:33
by Michael
Ek wou nou net dieselfde vra, hoekom kan mens nie die agterste locker in die voor dif in bou nie???