GQ front locker
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2840
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 260 times
GQ front locker
Ken iemand die locker?
http://lokka.com/site/
$293 shipping included?
Enige advise, raad en opmerking.....
($288 vir GU...........)
http://lokka.com/site/
$293 shipping included?
Enige advise, raad en opmerking.....
($288 vir GU...........)
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- Boskoets
- Senior Member
- Posts: 54
- Joined: 02 Sep 2015 13:20
- Full Name: Pieter Smit
- Nickname: Boskoets
- Home Town: Randburg
- Current 4x4: Patrol 4.2 SGL
Pimped Jimny - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 1 time
- Been thanked: 3 times
Re: GQ front locker
Al gehoor van hulle dis soos die lockrite ook n auto locker so jy kan hom nie aan en af sit nie.
Ek weet hulle werk beter voor as agter. Het al met 'n Jimny gery met 'n auto locker agter in en dit was regtig nie lekker nie, die ding byt om elke sirkel.
Al wat sleg is van n voorste auto locker is as jy wil draai in sand en daai ding byt, dan draai jy saam met die titanic
Ek weet hulle werk beter voor as agter. Het al met 'n Jimny gery met 'n auto locker agter in en dit was regtig nie lekker nie, die ding byt om elke sirkel.
Al wat sleg is van n voorste auto locker is as jy wil draai in sand en daai ding byt, dan draai jy saam met die titanic
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2840
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 260 times
- Michael
- Moderator
- Posts: 2479
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 336 times
Re: GQ front locker
Ja die locking gedeelte glo ek werk goed, maar om die draaie is dit nag.
I vriend van met het n soortgelyke locker voor op sy Hilux, hy sukkel baie om te draai offroad.
I vriend van met het n soortgelyke locker voor op sy Hilux, hy sukkel baie om te draai offroad.
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2840
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 260 times
Re: GQ front locker
Interresant want dis juis die ou van die Hilux forum wat hulle inbring en dit verkoop soos soetkoek daar...............Michael wrote:Ja die locking gedeelte glo ek werk goed, maar om die draaie is dit nag.
I vriend van met het n soortgelyke locker voor op sy Hilux, hy sukkel baie om te draai offroad.
Is maar 'n opsie R5,000 tenor R25,000 vir ARB
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: GQ front locker
Dirk ek is onder korreksie ,maar ek dink die ARB is n lsd en word n locker soos die krag tename meer word en hulle kan gestel word om op enige nm torque te gly
Ek dink n limited slip diff op die Patrol voor sal baie mooi werk.
Ek dink n limited slip diff op die Patrol voor sal baie mooi werk.
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6005
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1065 times
- Been thanked: 983 times
Re: GQ front locker
Het sopas tien minute op ARB se website spandeer, en hulle se niks hieroor nie, so ek betwyfel dit.Wilkie wrote:Dirk ek is onder korreksie ,maar ek dink die ARB is n lsd en word n locker soos die krag tename meer word en hulle kan gestel word om op enige nm torque te gly
Ek dink n limited slip diff op die Patrol voor sal baie mooi werk.
Ek weet egter dat daar wel diffs is wat beide locker en LSD insluit, maar ek weet nie wie s'n en of dit beskikbaar is vir Patrollies nie.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2840
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 260 times
Re: GQ front locker
Ok so I am keen on getting one of these, if there is more interest we can negotiate a better price.
ARB is just to expensive, so this is my next option, anybody else drop me a pm or just state and then I will see what I can arrange... GU also available...
ARB is just to expensive, so this is my next option, anybody else drop me a pm or just state and then I will see what I can arrange... GU also available...
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: GQ front locker
Peter jy kry defnitief n lsd wat verstel baar is wat ook progressive raak soos die krag neer gesit word en hulle is baie maklik verstelbaar.
Dis n kwesie van die linker sideshaft uithaal en dan met torque wrench binne in die die housing het jy die verstel soos jy dit wou gehad en ook afhangende van die grond oppervlaktes..
Ons het dit in die S2000 rally karre gebruik....het n paar rande gekos

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests