If it helps, my 4.8 is brand new (less than 6000km now) and the diff lock does not engage that easily. It seems to me that it will not readily engage if the two rear wheels are turning at the same speed. I found that driving (or reversing) in a "C" or an "S" pattern seems to be the best to get it to engage as it forces the wheels to move at different speeds.bogeyman wrote:Ek het self op my 4.8 die problem dat die liggie net aanhou vlikker.
Diff lock light?
-
- Patrolman
- Posts: 902
- Joined: 19 Jun 2013 15:16
- Full Name: Clem Daniel
- Nickname: Clem
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: Patrol 4.8
- Home Language: English
- Has thanked: 35 times
- Been thanked: 37 times
Re: Diff lock light?
-
- Full Member
- Posts: 40
- Joined: 21 Dec 2013 10:58
- Full Name: Frans Reichert
- Nickname: Frans Reichert
- Home Town: Kimberley
- Current 4x4: Ford Ranger 4l 4x4 auto
Nissan Kingcab 4x4
Nissan Patrol 4.8 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 3 times
Re: Diff lock light?
Hehe, dankie Oom Mac, sal lekker wees, maar my begroting sal dit nie maak nie, ek moet alweer die 1ste Februarie wees by Henops pride, vir die challenge tussen Mad Manny en DVR http://4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=167814Kagiso II wrote:Frans -- maak seker jy woon die "Klub Dag" by Hennops die 18e by .. Daar is genoeg Patrol vrinne [wat nie noodwendig hirri raaklees nie] wat daai dag alli trix vir jou kan wys ..
Meeste antwoorde wat ek jou ook mazar sou gee is reeds hier in vervat .. MAAR as die actuator vir laaaaank nie gewerk het nie kan hy jou koppi-seer gee. Dan is GRAHAM jou antwoord ..
Kruip ook onner die mousterkar in en KYK en VOEL aan die pypies van die diff af tot by die 'actuator' en maak seker een issi los nie [of gekraak of so ,,]
Maar baie dankie vir die uitnodiging.
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6016
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: Diff lock light?
Frans, daar is drie algemene goed wat fout kan wees:
1) Die diff lock op die trollie het net omtrent 12 tande. Met ander woorde, die wiele moet some redelik ver draai voor die diff sal sluit. Jy moet die kar redelik baie draai voor hy sluit.
2) Die skakelaar wat wys as die diff sluit, werk soms nie. Toets hom op gras of sand om te sien of hy regtig nie sluit nie (onthou hy moet in 4x4 wees). As dit wel die ligskakelaar is, dis blykbaar dieselfde as die 1400 bakkie se reverse-lig skakelaar.
3) Die solenoid gee gereeld probleme, en die pypies kan ook vrot. Die solenoid is op die firewall gemonteer, binne die enjin-ruim en aan die linkerkant van die kar. Die vacuum pup van die enjin af, split net voor die solenoid in twee en gaan aan die kant in, en die uitlaat-pypies kom voor by die solenoid uit.
Hierdie goed gee gereeld probleme, ek glo dis oor die breathers nie goed genoeg is om stof ens uit te hou nie. Met die enjin wat loop en die transfer boks in 4h of 4l, trek die twee voorste pypies af. Jy behoort by een die vakuum te kan hoor en voel suig. Skakel die diff lock aan, dan moet die vakuum na die ander pypie skuif. As dit nie gebeur nie, is dit die solenoid, dan kan jy die pypies omruil en sien of die diff lock dan aktiveer.
As dit wel die solenoid is, kan jy die twee inlaat pypies afhaal, in met 'n klein boorpunt se agterkant of 'n sweisdraad deur die pypie voel of jy die solenoid se plunger kn indruk. Spuit bietjie Q20 daarin, en die kanse is goed hy sal weer werk!
As dit nie werk nie, toets die elektrise coils in die solenoid vir weerstand. As 'n coil uitgebrand is, sal jy maximum weerstand (open line) meet. Dan moet jy hom maar vervang, waarskynlik met 'n Macair solenoid (jy sal hulle hier op die forum raaklees, laat weet as jy nie regkom nie).

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2629
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 49 times
- Been thanked: 241 times
Re: Diff lock light?
Frans
I find it difficult to believe there is an obstacle (what ever kind) that a Ranger can do and a Patrol not.
It is more likely that he locker activates but that the indicator switch is not working properly.
What was your tyre pressure?

Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
-
- Full Member
- Posts: 40
- Joined: 21 Dec 2013 10:58
- Full Name: Frans Reichert
- Nickname: Frans Reichert
- Home Town: Kimberley
- Current 4x4: Ford Ranger 4l 4x4 auto
Nissan Kingcab 4x4
Nissan Patrol 4.8 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 3 times
Re: Diff lock light?
Dit is presies hoekom dit my so pla, bandruk is 2 bar, ek besef dit is hard maar die Ranger sin was ook 1.8. Ek is seker daar is iets fout, want selfs al is die difflock af voel ek die Patrol moet in 4x4 daar uitgaan.Alex Roux wrote:Frans
I find it difficult to believe there is an obstacle (what ever kind) that a Ranger can do and a Patrol not.
It is more likely that he locker activates but that the indicator switch is not working properly.
What was your tyre pressure?
Ek wil die hubs met die hand draai na lock, en weer probeer.
-
- Full Member
- Posts: 40
- Joined: 21 Dec 2013 10:58
- Full Name: Frans Reichert
- Nickname: Frans Reichert
- Home Town: Kimberley
- Current 4x4: Ford Ranger 4l 4x4 auto
Nissan Kingcab 4x4
Nissan Patrol 4.8 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 3 times
Re: Diff lock light?
Nog iets, as ek die bult opgaan dan loop hy mooi, tot die voorwiele bo oor die rug gaan dan is dit asof die agter wiele traksie verloor, nou my verstand se vir my dat die voorwiele die trekwerk moet begin doen van hieraf, dit is regtig soos 2wd voertuig.
- bogeyman
- Senior Member
- Posts: 287
- Joined: 24 May 2011 11:14
- Full Name: Christo Boegman
- Nickname: Chris
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2005 4.8 GRX
'95 patrol 4.2 (now 4.5) sgx plus four 4.2 diesel p/u plus 3 safari workhorses. - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 91 times
- Contact:
Re: Diff lock light?
Frans,
Ek moet be-aam wat die ander manne se. n Patrol sal in 2wd doen wat meeste ander voertuie in 4x4 mee sukkel.
N goue reel is om die voorwiele se nawe te "lock" voordat jy moeilike terrein betree. Die auto sisteem sal jou in die steek laat.
Met die rathefboom in park , die oordra ratkas in 4x4 en een voorwiel opgelig en nawe in lock , moet die wiel nie kan draai nie. Dan weet jy die voor as werk saam.
Chris.

- Marino4x4
- Patrolman
- Posts: 520
- Joined: 19 Oct 2011 12:15
- Full Name: Marinus Potgieter
- Nickname: Marino4x4
- Home Town: Bloemfontein
- Current 4x4: Nissan Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Bloemfontein
- Has thanked: 17 times
- Been thanked: 84 times
Re: Diff lock light?
Hi Frans
Ek is in Bloem, net so anderkant die bult van Kimberly. As jy in die omgewing is, kom loer in, ek is so nou en dan in Kimberly. Ek sal laat weet as ek daar is dan kan jy my bietjie die mynhope wys.
Ek het ook met my diff lock gesukkel. Volg maar Peter se raad. Q20 eers die valve en kyk of daar vakuum is. Dit is die maklikste om by te begin. As daar vakuum is, dan is dit jou pypies wat verstop is. Prop dit voor en agter uit is spuit lug deur van n compressor. Kyk dan of daar vakuum is en of dit "switch" tussen die twee kante. Ek het my valve uitgehaal en oopgemaak om dit goed te diens. Dit was op die ou en nie die probleem nie, maar as dit jou probleem is, kan ek help, dit is n bietjie tricky.
Sterkte en groete
Marinus
Ek is in Bloem, net so anderkant die bult van Kimberly. As jy in die omgewing is, kom loer in, ek is so nou en dan in Kimberly. Ek sal laat weet as ek daar is dan kan jy my bietjie die mynhope wys.
Ek het ook met my diff lock gesukkel. Volg maar Peter se raad. Q20 eers die valve en kyk of daar vakuum is. Dit is die maklikste om by te begin. As daar vakuum is, dan is dit jou pypies wat verstop is. Prop dit voor en agter uit is spuit lug deur van n compressor. Kyk dan of daar vakuum is en of dit "switch" tussen die twee kante. Ek het my valve uitgehaal en oopgemaak om dit goed te diens. Dit was op die ou en nie die probleem nie, maar as dit jou probleem is, kan ek help, dit is n bietjie tricky.
Sterkte en groete
Marinus
-
- Full Member
- Posts: 40
- Joined: 21 Dec 2013 10:58
- Full Name: Frans Reichert
- Nickname: Frans Reichert
- Home Town: Kimberley
- Current 4x4: Ford Ranger 4l 4x4 auto
Nissan Kingcab 4x4
Nissan Patrol 4.8 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 3 times
Re: Diff lock light?
Hi Marinus, ek sal so maak dankie, en as jy hier is laat weet, wat se lekker roetes is daarna julle kant, ons is nice groep ouens hier wat gereeld saam iewers heen gaan, maar rondom ons is nou al afgesaag.Marino4x4 wrote:Hi Frans
Ek is in Bloem, net so anderkant die bult van Kimberly. As jy in die omgewing is, kom loer in, ek is so nou en dan in Kimberly. Ek sal laat weet as ek daar is dan kan jy my bietjie die mynhope wys.
Ek het ook met my diff lock gesukkel. Volg maar Peter se raad. Q20 eers die valve en kyk of daar vakuum is. Dit is die maklikste om by te begin. As daar vakuum is, dan is dit jou pypies wat verstop is. Prop dit voor en agter uit is spuit lug deur van n compressor. Kyk dan of daar vakuum is en of dit "switch" tussen die twee kante. Ek het my valve uitgehaal en oopgemaak om dit goed te diens. Dit was op die ou en nie die probleem nie, maar as dit jou probleem is, kan ek help, dit is n bietjie tricky.
Sterkte en groete
Marinus
-
- Full Member
- Posts: 40
- Joined: 21 Dec 2013 10:58
- Full Name: Frans Reichert
- Nickname: Frans Reichert
- Home Town: Kimberley
- Current 4x4: Ford Ranger 4l 4x4 auto
Nissan Kingcab 4x4
Nissan Patrol 4.8 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 3 times
Re: Diff lock light?
Ek het nou weer difflock aan, lowrange "C" gery "s" gery "8" gery, en dit herhaal in reverse, maar die liggie bly flikker, so ek sal seker moet begin fout soek.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests