Page 14 of 16

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 19 Jul 2016 19:32
by Peter Connan
Pieter, die regte tool is 'n gewone 1/2" square drive soos op ratchets en strongarms.

Fanus, panel-beat die gebuigde dele in, kry vir jou 'n baie kort socket extension (verkieslik by 'n pawnshop), slaan hom daar in, en dan draai jy hom versigtig terwyl jy hom herhaaldelik met 'n hamer slaan.

As dit nie werk nie, swys hom daar vas en draai hom dan uit.

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 27 Jul 2016 19:15
by SJC
ok, new diff oil and new diff plug is in, for what it is worth. I am not really convinced that a working lsd is worth all the effort....only time will tell. However, I wish nissan put a locker in my bakkie. :doh: :redface: :oldtimer:

Tried to remove the stripped plug with a bobejaan spanner... did not work.
diffplug 1.JPG
diffplug 1.JPG (135.44 KiB) Viewed 3994 times
Then got someone to help me weld a bolt onto tyhe stripped plug.
diffplug 2.JPG
diffplug 2.JPG (111.74 KiB) Viewed 3994 times
New shiny plug is in. Most of the protruding part will probably get smashed on the river trip.... :surprised:

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 27 Jul 2016 20:36
by Tinus lotz
Cool dude jy is darem ma baie positief om goed te breek in die rivier ......

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 27 Jul 2016 20:40
by SJC
Ja kyk hoe mooi blink daai prop, hy gaan defnitief met n klip koppe stamp. Die vorige een was baie korter gewees agv klippe... :rolling:

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 28 Jul 2016 15:13
by SJC
Herrie wrote:As jy albei agter wielle oplig en die een wiel in die ronte draai en die ander agter wiel draai in die selfde ronte - as jy hom byvoorbeeld voorentoe draai en die ander wiel draai ook vorentoe en nie agtertoe nie dan werk die LSD.

Dis wat ek gereeld toets op my Safari! :thumbup:
Het nou net hierdie toets gedoen en alby wiele draai in selfde rigting. :thumbup:

Het wel opgemerk dat indien ek 'n klip voor die een wiel sit, dan draai net die wiel wat vry is. So ek dink lsd werk net vir sand en modder en gaan nie regtig help vir situasies waar groot klippe met axle twisters heers nie.... Maar ek sal hierdie een oor 'n week van nou af gaan toets. :wink:

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 28 Jul 2016 17:44
by Wilkie
Fanus hoe maklik draai daai een wiel as die ander een ge lock is.....jy moet effort insit om daai wiel te kan draai anders is daai LSD ge #@#* :think:

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 28 Jul 2016 19:44
by SJC
Wilkie wrote:Fanus hoe maklik draai daai een wiel as die ander een ge lock is.....jy moet effort insit om daai wiel te kan draai anders is daai LSD ge #@#* :think:
ek sal 'n torgue wrench leen en weer toets. :thumbup:

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 29 Jul 2016 05:14
by Michael
Jack een wiel op sodat hy net van die grond af is en kyk of jy van die jack kan af ry

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 29 Jul 2016 08:18
by SJC
Michael wrote:Jack een wiel op sodat hy net van die grond af is en kyk of jy van die jack kan af ry
Hy ry net van die jack af in 4h, nie in 2h nie.

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 29 Jul 2016 08:33
by Michael
SJC wrote:
Michael wrote:Jack een wiel op sodat hy net van die grond af is en kyk of jy van die jack kan af ry
Hy ry net van die jack af in 4h, nie in 2h nie.
Ek is bevrees jou LSD werk dan nie........ Hy sal in 4H af ry, want dan trek hy met die voor wiele