4.8 Tiptronic TCM trouble

Transmissions, Transfer Boxes, Axles, Drive Shafts
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: 4.8 Tiptronic TCM trouble

Post by JG Shields »

Andries,

Nee, ek sal 'n TCM op goeie guns by iemand moet leen om te toets. Dis nogal 'n uitdaging.

Enige iemand wat al fisies aan TCM's en ECU's gewerk het sal sekerlik die job kan doen. Ek dink selfs dat dit die moeite werd is om so iemand te vra om na die TCM te kyk sonder dat ek bg toets gedoen het. Hulle sal tog sekerlik die fout kan sien en/of opspoor op hulle manier.

Aanbevelings? Ek gaan vandag met verlof en is op 12 April terug. Ek sal dan daaraan aandag gee. Ek sal jou dan bel.

Groete
JG
Patrol fan!
AndriesS
Patrolman
Patrolman
Posts: 609
Joined: 01 Feb 2010 07:42
Full Name: Andries
Nickname: None
Home Town: Pretoorsdorp
Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 28 times
Been thanked: 38 times

Re: 4.8 Tiptronic TCM trouble

Post by AndriesS »

Dis reg so, sal ook my oor op die grond hou. Het jy dalk vir Toysan gevra of hulle nog een het, vra of jy hom dan kan toets en kyk dat jy geen idiot lights kry nie. Spin dalk n storie dat die later model soos in hulle scapryard se oorskakeling beter was en dat jy wil toets om te sien of hy op jou ratkas sal werk wat n bietjie ouer is.
Post Reply

Return to “10. Drivetrain”

Who is online

Users browsing this forum: Bing [Bot] and 1 guest