L28 Na RD28

Engines and Engine Systems
JacoBotes
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: 09 Jan 2018 09:27
Full Name: Jaco Botes
Nickname: Jaco
Home Town: Kuruman
Current 4x4: Safari L28 'Lohathla'
Home Language: afr
Has thanked: 5 times

Re: L28 Na RD28

Post by JacoBotes »

Dankie Julle

Ek het al heelwat rond gebel en kry nie ń L28 nie???
Ek wil ook nie iets he wat my gaan dood maak op petrol nie(dis hoekom ek eintlik wil Diesel toe gaan).

Die L28 wat ek het, het redelik baie werk nodig! Hy is klaar oversize en alles moet terug standard toe! Waterpomp se impellers is afgeroes en daar kom nog heelwat issues by wat ek nie nou kan onthou wat hy alles gese het nie!
Ek wil nie die Lexus roete gaan nie agv die drywers wat die bakkie op die plaas gaan he!

Ek kan nie se watse Carburetors hy op het nie, ek het die engine net vinnig gesien voor ek hom weggestuur het!

So wat ek kan aflei is:
Die RD28 gaan ń direkte pas wees op die huidige L28 Setup?
Net n paar klein veranderings hier en daar? Propshafts gaan dieselfde bly ens?
mvcoller
Patrolman
Patrolman
Posts: 638
Joined: 07 Apr 2009 07:13
Full Name: Malcolm van Coller
Nickname: mvcoller
Home Town: In most reverse order - Jhb, V-Town, Vryburg, CT
Current 4x4: 2008 3.0 Di Patrol GL
and
1999 4.5 Patrol SGL
Home Language: Afr & Eng
Location: Befordview
Has thanked: 40 times
Been thanked: 179 times
Contact:

Re: L28 Na RD28

Post by mvcoller »

Diff ratios kan dalk 'n probleem wees tussen Petrol en Diesel. Dit kan duur uitwerk om voor en agter diff ratios te verander. Die rede is omdat Diesel nie dieselfde rev-range het as petrol nie. As jou voertuig nou met die L28 4.3 diff ratios het (heel waarskynlik), sal jy dalk 4.1 of selfs 3.9 diff toe moet gaan met 'n diesel engine. Diesel engines soek laer revs.

Soek op Gumtree vir 'n 2.8 Skyline wat iemand dalk strip vir spares en gebruik die engine daaruit. jy tel hom dalk goedkoop op.

https://www.junkmail.co.za/car-spares-a ... 15f8aaf8e2
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2626
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 49 times
Been thanked: 240 times

Re: L28 Na RD28

Post by Alex Roux »

JacoBotes wrote: 09 Jan 2018 21:13 Dankie Julle

Ek het al heelwat rond gebel en kry nie ń L28 nie???
Ek wil ook nie iets he wat my gaan dood maak op petrol nie(dis hoekom ek eintlik wil Diesel toe gaan).

Die L28 wat ek het, het redelik baie werk nodig! Hy is klaar oversize en alles moet terug standard toe! Waterpomp se impellers is afgeroes en daar kom nog heelwat issues by wat ek nie nou kan onthou wat hy alles gese het nie!
Ek wil nie die Lexus roete gaan nie agv die drywers wat die bakkie op die plaas gaan he!

Ek kan nie se watse Carburetors hy op het nie, ek het die engine net vinnig gesien voor ek hom weggestuur het!

So wat ek kan aflei is:
Die RD28 gaan ń direkte pas wees op die huidige L28 Setup?
Net n paar klein veranderings hier en daar? Propshafts gaan dieselfde bly ens?
Jaco, ek stel nie a Lexus ombouing voor nie. Dit is baie duurder, as dit reg gedoen word, in vergelyking met die kostes wat jy huidiglik aangedui het.
Ek se net dat Attie baie deeglik is met sy ombouings. Jy kry wat jy voor betaal.

Kom ons kyk eers of Tinus vir jou 'n L28 in die hande kan kry.
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
JacoBotes
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: 09 Jan 2018 09:27
Full Name: Jaco Botes
Nickname: Jaco
Home Town: Kuruman
Current 4x4: Safari L28 'Lohathla'
Home Language: afr
Has thanked: 5 times

Re: L28 Na RD28

Post by JacoBotes »

More Julle

baie dankie vir al die hulp en voorstelle!

@Alex, as ek vir my manne op die plaas 'n Lexus gee, gaan die kans goed wees hy le binne 'n week op sy dak... :lol: :lol:

as julle my net weer kan help en my kan verseker dat die RD28 direk pas op die L28 ratkas dan weet ek wat om te doen...

diff ratios pla my glad nie as hulle hoer is as die voorgestelde diesel ratios nie, want die bakkie gaan so stadig ry dat dit eintlik beter gaan wees omdat die RD mos maar redelik pap is!

so my behoefte is eenvoudig:

ek sit met 'n bakkie sonder n engine wat ek graag met 'n diesel enjin(RD28) in die geval wil aan die gang kry! en ek kort raad tov of die engine op die ratkas sal pas.

groete
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6005
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1065 times
Been thanked: 983 times

Re: L28 Na RD28

Post by Peter Connan »

Soos ons vroer gese het, kry vir Reenen Kritzinger 8n die hande. Hy is die enigste ou wat ons ken wat behoort te weet.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Reenen
Patrolman
Patrolman
Posts: 556
Joined: 31 Oct 2013 13:37
Full Name: Reenen Kritzinger
Nickname: Reenen
Home Town: Greyton
Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 2 times
Been thanked: 114 times

Re: L28 Na RD28

Post by Reenen »

More

ek het nou n volledige verslag geskryf vanaf my foon, en toe verdwyn dit....

sal maar weer prober..
Reenen
Patrolman
Patrolman
Posts: 556
Joined: 31 Oct 2013 13:37
Full Name: Reenen Kritzinger
Nickname: Reenen
Home Town: Greyton
Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 2 times
Been thanked: 114 times

Re: L28 Na RD28

Post by Reenen »

Conversion:
RD28 pas nie net so op L28 gearbox nie, jy sal so 2 of 3 gate moet verander en bietjie aliminium weld moet doen. R2500

Flywheel:
Kom jou RD28 met manual flywheel, auto flexplate, of niks? Het dit n starter op? as geen starter en flexplate, stap weg. As manual flywheel met starter, bargain. Jy kan jou L28 se flywheel se 35mm centre gat laat uitboor na 36mm, en dan rd28 flexplate se ringear daarop sit. Die L28 se 800w starter gaan nie die rd28 start nie, en rd28 se starter pas nie op l28 se ringgear nie. Jy kan ook LD28 (baie skaars) se flywheel en starter net so gebruik, maar net sy centre gat uitboor na 36mm.

Radiator:
L28 se waterpype kom weerskante van engine uit, die RD28 sin albei aan bestuurderskant. Die radiator van L28 is n crossflow radiator, met in en uitlaat aan weerskante. omdat dit crossflow is, kan jy nie die uitlaat ook bestuurskant toe skuif nie, maar sal in downflow moet laat bou, met albei in en uit aan bestuurskant. (ek het dit gedoen, maar dan wou ek n n 4 core he ipv die normale 2 core, want ek het 250 kw op my rb25det, R7800 vir custom radiator), of jy sal met n waterpyp onder deur engine na radiator moet gaan, wataltyd gaan haak aan take. Bo om werk nie, jy sukkel met airlocks. Radiator cowling gaan oor gebou moet word.

Jy sal moet housing kry vir diesel filter en watertrap, met prime pomp, soos op hardbody, of housing sonder prime pomp, en fasset fuelpomp. R500-R1000

Alyernator: Jy sal n alternator met vakuumpomp moet he, jy gaan dit nodig he vir remme.

Jy sal n Donaldson tipe lugfilter kry vanaf hardbody. R500- R800. en paar silkon bends. R200- R1000.

heavy duty relay en push button of timer vir glowplugs.

Nou vir die down side:
Parte vir RD28 is moeilik bekombaar. Jy kry dit, maar sukkel altyd.

Diff ratios: Jy het 4.88:1 ratios (sommige mense noem daar is 4.625 ook, maar ek het dit nog nooit op petrol safari gesien), so jy soek met jou 4 spoed box iets wat kan rev. die rd28 rev makliker as van die ander diesels, maar nog nie genoeg nie. gaan n dog op die pad wees.

Jou L28 het 88kw, maar meer belangrik, 180nm vanaf 1000rpm, reg deur tot 4000 rpm. bitter lekker offroad 4x4 engine. Die RD28 het 69 kw, en 177nm by 2400 rpm. Hy het minder low down torque op idle en laer revs as L28. RD28 kom net tot reg met n turbo en intercooler (100kw en 280 nm).

L28 engines is wel vollop, en tussen R4000 en R7000 tweedehands. parte is cheap as chips, baie beskikbaar. upgrades om meer krag te kry is maklik.

Die RD28 conversion gaan jou sowat R25000 -R30 000 kos as jy dit reg doen.
Die 5.5km per liter , vs die 8-9 km van RD28, wat jy op plaas gaan kry, is nie regtig moeite werd vir conversion nie.

Ek het n paar RD28 conversions, en geniet hulle baie, maar ek het oorgegaan na TD27ti en QD32ti vir die res van my diesel conversions. Die laer aankoop prys
van die RD28, regverdig nie die gesukkel en duur prys van parte nie. Die td27 en QD32 engines ook net baie meer krag, baie meer kompak, en baie meer betroubaar.

Ons op forum kan jou help soek na n L28 as jy wil, dit is n straight drop in.

As jy egter wel wil voortgaan met RD28 conversion, ek is meer as bereid om te help waar ek kan.

Groete, en sterkte, en geniet
User avatar
ricster
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 5850
Joined: 13 Jan 2010 11:16
Full Name: Cedric Warner
Nickname: Cedric
Home Town: Alberton Gauteng
Current 4x4: '99 Nissan Patrol 4.2 Turbo Diesel
Home Language: English
Location: LA..... No not Los Angles ..... Lower Alberton, Gauteng
Has thanked: 591 times
Been thanked: 468 times

Re: L28 Na RD28

Post by ricster »

This is lekker info....Thanks Reneen !!!! :thumbup: :thumbup: :salute: :salute:
Regards
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
User avatar
hugejp
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2052
Joined: 21 Oct 2014 21:01
Full Name: JP Viviers
Nickname: Oupoot
Home Town: JHB
Current 4x4: THE PATROL COLLECTION
2004 4.8 GRX TURBO "Tinkerbell"
2003 TD42T GRX "The Coal Roller"
Home Language: Half & Half
Has thanked: 211 times
Been thanked: 217 times

Re: L28 Na RD28

Post by hugejp »

Experienced members are such a resource here!!

Its always the ripple effect of all the factors that quickly add up.

At least now an informed decision can be made.
----------------------------------------------------------------------

You CAN with a NISSAN!

Jy KAN met 'n DATSUN!
JacoBotes
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: 09 Jan 2018 09:27
Full Name: Jaco Botes
Nickname: Jaco
Home Town: Kuruman
Current 4x4: Safari L28 'Lohathla'
Home Language: afr
Has thanked: 5 times

Re: L28 Na RD28

Post by JacoBotes »

jis Reenen
baie baie dankie... 'n Datsun man wat sy storie ken!

dan maak ons dit plein en simpel, ek stap weg van die RD28!

kan ek dan die guns vra... dat julle my asb sal help met 'n L28 wat julle van weet, en wat julle weet loop???

ek sal dit baie waardeer kerels!!!


weereens dankie Reenen en die res van julle!

groete
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests